Die Landy fam­i­lie

Land Rover AFRICA Magazine - - CLUB PROFILE -

Land Rover gees­driftige Hein Brand is a weskus klong van Sal­danha, en sy broers is ook al­bei Land Rover aan­hang­ers, van Robert­son en Anys­berg, naby Mon­tagu on­der­skei­de­lik. In die foto ver­skyn Ri­aan, Hein en Mar­ius Brand. Al drie is trotse eien­aars van Land Rover Defender 110 TDis. Die foto is ge­neem ty­dens hul be­soek aan Namibia se Da­ma­r­a­land.

Newspapers in English

Newspapers from Egypt

© PressReader. All rights reserved.