NOOR­DE­LI­KE NA­MI­BIË

Weg! Namibië - - INHOUD -

76 bly­plek­ke – van die Ku­ne­ne­ri­vier tot T­wy­fel­fon­tein, die Capri­vi-strook tot E­tosha, en Groot­fon­tein tot die Wa­ter­berg

Ge­meen­skaps­kam­pe – Ka­o­ko­land en Ku­ne­ne­ri­vier – O­pu­wo – Os­ha­ka­ti en Ong­we­di­va – Run­du en O­ka­van­go­ri­vier – Ses­fon­tein en War­m­quel­le – Palm­wag – Ka­man­jab – E­tosha – O­ta­vi – T­su­meb – Groot­fon­tein – T­sum­kwe – T­wy­fel­fon­tein – K­ho­rix­as en Vin­ger­klip – Outjo – O­tji­wa­ron­go en Wa­ter­berg – Brand­berg en Uis – Capri­vi: O­ka­van­go­ri­vier – Capri­vi: K­wan­do­ri­vier – Capri­vi: C­ho­be­ri­vier – Capri­vi: Zam­be­si­ri­vier

GE­MEEN­SKAPS­KAM­PE

Ver­skeie kam­pe

Ver­al Ka­o­ko­land en Da­ma­ra­land het baie ge­meen­skaps­kam­pe. Hier­die kam­pe kom en gaan soms met die sei­soe­ne. Jy kry hul­le nie mak­lik op die foon nie, maar jy kan bloot op­daag, in­ry en aan­meld.

S­pitz­kop­pe Re­ser­va­ti­ons be­har­tig die be­spre­kings van baie van dié kamp­plek­ke. Gaan na s­pitz kop­pe­re­ser­va­ti­ons.com en klik op die ‘Com­mu­ni­ty Camp­si­tes’-ska­kel. Kon­tak 00 264 81 211 6291;

in­for@spitzkop­pe­re­ser­va­ti­ons. com KA­O­KO­LAND EN KU­NE­NE­RI­VIER

E­pu­pa Falls Lod­ge

Hier­die is die naas­te bly­plek aan die wa­ter­val, téén die Ku­ne­ne­ri­vier.

Kamp kos R110 p.p. (6 men­se per staan­plek; daar is 7 staan­plek­ke). Die vyf cha­lets staan op stel­te so­dat jy ’n mooi uit­sig het, en kos va­n­af R1050 p.p. wat deel (met e­tes – prys styg na R1 200 p.p. in piek­sei­soen). Hul­le het wel ’n goed­ko­per prys vir SAOG-bur­gers: doen na­vraag. Kin­ders kry af­slag. Die lod­ge het ook ’n re­stau­rant met ’n groot hout­dek. Hul­le bied Him­ba- (R500 p.p.) en sons­on­der­gang­toe­re (R200 p.p). GPS S17.00242 E13.24450 Kon­tak 00 264 81 149 2840 (Ma­ri­ët­te); e­pu­p­a­fall­slod­ge.com

O­ma­run­ga Lod­ge

By E­pu­pa-wa­ter­val langs die Ku­ne­ne­ri­vier. Dit kos R120 p.p. om te kam­peer. Lod­ge­ver­blyf be­gin by R1 345 p.p. wat deel (aand­e­te en ont­byt). Kin­ders o.12 be­taal half­prys.

Hier’s ’n ga­we re­stau­rant en swem­bad, en jy kan Him­ba­toe­re (R510 p.p.), sons­on­der­gang­rit­te (R180 p.p.) en kro­ko­dil­stap­tog­te (R180 p.p.) van hier af re­ël. GPS S17.00241 E13.24617 Kon­tak 00 264 64 403 096;

o­ma­run­ga­lod­ge.com

E­pu­pa Camp

’n Mooi kamp stroom­op – 1 km – van die E­pu­pa­val. Kam­pe­ring (5 staan­plek­ke, elk met eie a­blu­sie) kos R120 p.p. en kin­ders on­der 12 R60 elk. Sa­fa­ri­ten­te R1 323 p.p. wat deel (ont­byt en aand­e­te). Him­ba­toer R420 p.p. en sons­on­der­gang­rit R170 p.p. Half­dag­ri­vier­roei R420 p.p. GPS S16.99964 E13.25373 Kon­tak 00 264 81 366 4003 (lod­ge); e­pu­pa.com.na

Ka­pi­ka Wa­ter­fall Camp

Hier­die lod­ge het 10 cha­lets: R1 570 p.p. wat deel (met ont­byt). Die uit­sig oor die ri­vier en Po­pa­val is fan­tas­ties. Him­ba­toe­re (R495 p.p.) en sons­on­der­gang­rit (R150 p.p.). GPS S17.00278 E13.25266 Kon­tak 00 264 81 470 9312;

ka­pi­ka­falls.com

Ku­ne­ne Ri­ver Lod­ge

Dit is 50 km wes van Ru­a­ca­na af en een van die beste plek­ke langs die Ku­ne­ne­ri­vier. Kamp on­der har­de­kool- en jak­kals­bes­sie­bo­me teen R150 p.p. of slaap in ne­tjie­se hui­sies va­n­af R695 p.p. (met ont­byt).

Gro­ter ka­mers met lug­re­ë­ling en ys­kas va­n­af R895 p.p. (dis goed­ko­per wan­neer jy 2 of meer aan­de oor­nag). Kin­ders kry af­slag. Jy kan op ri­vier­vaar­te gaan (R310 vir sonsondergang), vo­ëls kyk of roei­toe­re doen. Hier is vis­stok­ke te huur. GPS S17.35439 E13.88129 Kon­tak 00 264 61 224 712;

ku­ne­ne­ri­ver­lod­ge.com

Eha Lod­ge

Dis op die dorp Ru­a­ca­na. Die kamp­ter­rein het gras­staan­plek­ke, e­lek­tri­si­teit, ’n braai­plek en skoon a­blu­sie­ge­rie­we. Kamp: R85 p.p. (mak­si­mum 4 men­se per staan­plek). ’n C­ha­let (2 en­kel­bed­dens) kos R251 p.p., ’n dub­bel­ka­mer R1 027 p.n. (ont­byt in­ge­sluit) en ’n en­kel­ka­mer R737 p.n. (met ont­byt). Kin­ders kry af­slag. Hier is ’n swem­bad en ’n re­stau­rant. GPS S17.43724 E14.35863 Kon­tak 00 264 65 271 500;

www.ru­a­ca­na­eha­lod­ge.com.na

O­PU­WO

O­pu­wo Coun­try Lod­ge

Net noord van O­pu­wo. O­pu­wo is ’n goeie dorp om jou kos­voor­ra­de aan te koop as jy die­per die Ka­o­ko­land in kor­rel. Kamp kos R140 p.p. en el­ke staan­plek het sy eie braai­plek, krag­punt en lig. Ka­mers in die lod­ge kos va­n­af R818 p.p. wat deel (s­tan­daard­ka­mer met ont­byt). Kin­ders kry af­slag. Jy gaan die swem­bad waar­deer ná ’n lang dag se ry. GPS S18.04481 E13.83363 Kon­tak 00 264 64 418 661;

o­pu­wol­od­ge.com

O­ha­ka­ne Guest Hou­se

Dis in die dorp, langs die hoof­straat, ag­ter die Shell-pe­trol­sta­sie. Dit kos R417 p.p. wat deel, met ont­byt. Hier’s ’n swem­bad en re­stau­rant. GPS S18.05920 E13.84051 Kon­tak 00 264 65 273 031 (Su­zan­na); o­ha­ka­ne@gmail.com OS­HA­KA­TI EN ONG­WE­DI­VA

Os­ha­ka­ti Guest Hou­se

Dis by Leo S­hoop­a­lastraat 917 (draai by die En­gen met die Wim­py uit die hoof­straat weg.) Die ka­mers is net­jies in­ge­rig en het lug­ver­sor­ging. Dub­bel­ka­mer: R900 p.n. (met ont­byt). Kon­tak 00 264 65 224 659 ;

os­ha­ka­ti­guest­hou­se.com

C­hee­tah Back­pac­kers and Sa­fa­ris

Dit is in On­gu­ti­staat 3079, Ong­we­di­va (dié dor­pie is reg langs Os­ha­ka­ti op die C46). Dit kos R60 p.p. om te kamp (R90 in­dien jy nie jou eie tent het nie), en slaap­plek in die back­pac­kers kos R260 per en­kel­ka­mer en R390 vir ’n dub­bel­ka­mer. Kon­tak 00 264 65 231 530 (Deb­bie); chee­ta­hbs@i­way.na RUN­DU EN O­KA­VAN­GO­RI­VIER

Ha­ku­sem­be Ri­ver Lod­ge

Hul­le is 16 km wes van Run­du, langs die ri­vier. Hier is kamp­plek teen R150 p.p. en 20 cha­lets – R1 169 p.p. wat deel met ont­byt. Jy kan tier­vis gaan vang (R120 p.p. per uur). Dis ’n Gond­wa­na Lod­ge; dus kan jy af­slag kry met ’n Gond­wa­na Card (sien web­werf ). GPS S17.85215 E19.67213 Kon­tak 00 264 61 427 200;

gond­wa­na-col­lecti­on.com

Sa­rasun­gu Ri­ver Lod­ge

Dis op die oe­wer van die O­ka­van­go­ri­vier, so­wat 2,5 km van Run­du. Kamp met krag: R75 p.p. Ka­mers in lod­ge kos R600 p.n. (2 men­se), R765 (3) of R978 (4), sluit ont­byt in. Hul­le bied vis­vang en ri­vier­vaar­te. GPS S17.89111 E19.78098 Kon­tak 00 264 66 255 161;

sa­rasung@mweb.com.na Kai­so­si is op die oe­wer van die O­ka­van­go­ri­vier, so­wat 8 km noord­oos van Run­du. Die 16 staan­plek­ke (met krag) het elk­een sy eie a­blu­sie­ge­rie­we, se­ment­ta­fel­tjie en braai­plek. R130 p.p. Dub­bel­ka­mers: R1 080 p.n. (met ont­byt). Jy kan teen son­on­der met ’n boot uit­vaar (R200 p.p.). GPS S17.87391 E19.83219 Kon­tak 00 264 66 267 125 (Ju­an­dra); kai­so­si­ri­ver­lod­ge.com

Kai­so­si Ri­ver Lod­ge

S­han­ka­ra

Op die oe­wer van die O­ka­van­go­ri­vier, so­wat 85 km oos van Run­du. Kamp kos R100 p.p. en bun­ga­lows R1 000 p.n. (6 men­se). Vis­vang­uit­stap­pies (tier­vis, nemb­we) kos R350 per uur vir tot 10 men­se. Cha­lets R300 p.p. wat deel. Swem­bad. GPS S17.96435 E20.50660 Kon­tak 00 264 85 554 8051;

shan­ka­ra­re­st­camp81@gmail.com

S­ham­vu­ra Camp

’n Per­fek­te vis­vang­plek. Dit is 120 km oos van Run­du en 80 km wes van Di­vun­du; dus ’n goeie oor­nag­plek as jy ver­der oos mik na die Capri­vi-strook. Hier’s een pri­va­te staan­plek wat R160 p.p. kos (eie a­blu­sie), an­ders kos kamp R120 p.p. Per­ma­nen­te ten­te kos R420 p.p. wat deel, en hui­sies va­n­af R520 p.p. Vang tier­vis, nemb­we, ti­la­pia en ba­ber hier. GPS S18.03423 E20.86098 Kon­tak 00 264 66 264 007 (C­har­lie); s­ham­vu­ra.com SES­FON­TEIN EN WAR­M­QUEL­LE

Fort Ses­fon­tein Lod­ge

In die dor­pie Ses­fon­tein (by die ou fort), wat rof­weg half­pad tus­sen Palm­wag en O­pu­wo is. Slaap­plek in die lod­ge kos R1 150 p.p. wat deel (met ont­byt). ’n Ge­sins­een­heid (vir 4 men­se) kos R3 000 p.n. (met ont­byt).

Kin­ders on­der 12 kry af­slag. Swem­bad! Doen na­vraag oor hul­le toe­re. Gaan kyk ook na die warm­wa­ter­bron by na­by­ge­leë War­m­quel­le. GPS S19.11956 E13.61903 Kon­tak 00 264 65 685 034;

fort-ses­fon­tein.com

K­ho­wa­rib Lod­ge

Dit is so­wat 35 km suid van Ses­fon­tein, langs die C43. Kamp (met krag) kos R150 p.p. (R75 vir kin­ders 7-12 jaar, gra­tis vir klein­tjies). An­der ver­blyfop­sies in die lod­ge kos va­n­af R1 394 (aand­e­te en ont­byt in­ge­sluit – bui­te sei­soen), R922 per kind 12 jaar en jon­ger. Hier is ’n re­stau­rant en ’n swem­bad.

Be­ge­lei­de uit­stap­pies: gaan soek woes­tyn­o­li­fan­te of re­nos­ters, kyk rots­kuns of ont­moet die Him­ba. GPS S19.25996 E13.87738 Kon­tak 00 264 64 402 779;

k­ho­wa­rib.com

PALM­WAG

Palm­wag Lod­ge

Nou’s jy am­per in Ka­o­ko­land! Palm­wag is ’n k­lein plek­kie 120 km wes van Ka­man­jab.

Die kamp­ter­rein het 8 staan­plek­ke langs die U­ni­a­b­ri­vier, elk­een met ’n braai­plek, ska­du­boom en op­was­bak on­der ’n af­dak­kie. Dit kos R180 p.p. om te kamp plus R150 vir die staan-plek per nag (krag). Lod­ge­ka­mers va­n­af R1 345 p.p. (aand­e­te én ont­byt). Swem­bad, re­stau­rant. GPS S19.88570 E13.93706 Kon­tak 00 264 64 61 234 242 (Bar­bie); palm­wag­lod­ge.com

KA­MAN­JAB

Op­pi-kop­pi Re­st­camp

Ka­man­jab is een van die laas­te “groot dor­pe” voor jy Ka­o­ko­land bin­ne­ry.

Kam­peer hier teen R90 p.p. of slaap in bun­ga­lows vir tus­sen R280 p.p. tot R830 p.p. (met ont­byt). GPS S19.62070 E14.84764 Kon­tak 00 264 67 330 040 (Ma­ri­an); op­pi-kop­pi-ka­man­jab.com

E­TOSHA

To­ko Lod­ge & Sa­fa­ris

’n Goeie plek tus­sen Ka­man­jab en E­tosha se Andersson- en Gal­ton­hek.

Kam­pe­ring (3 staan­plek­ke) kos R90 p.p. en an­der ver­blyf va­n­af R790 p.p. wat deel (self­sorg, maar maal­tye be­skik­baar). Op die plaas kan jy op ’n be­ge­lei­de wilds­rit gaan (mi­ni­mum 2 men­se – R170) of in die veld stap (mi­ni­mum 2 – R120). GPS S19.38063 E14.85052 Con­tact 00 264 67 330 240;

to­ko­lod­ge­s­a­fa­ris.com

Mond­ji­la Sa­fa­ri Camp

Kamp (8 staan­plek­ke): R110 p.p. Sa­fa­ri­ten­te va­n­af R615 p.p (piek­sei­soen 1 Au­gus­tus -31 Ok­to­ber 2015), met ont­byt. Maal­tye be­skik­baar en hier’s ook ’n swem­bad.

’n Goeie ba­sis om E­tosha via die An­ders­son­hek (na­by O­kau­ku­e­jo) te ver­ken – 32 km tot by die park­hek. GPS S19.57684 E15.90580 Kon­tak 00 264 61 237 294;

mond­ji­las­a­fa­ri­camp.com

E­tosha Sa­fa­ri Lod­ge & Camp

Kamp: R150 p.p. Krag­pun­te be­skik­baar. An­der ver­blyf by Sa­fa­ri Camp va­n­af R853 p.p. wat deel, met ont­byt (af­slag vir kin­ders). Sa­fa­ri Lod­ge: va­n­af R1 169 p.p. wat deel (met ont­byt) in cha­lets. Hier’s ’n swem­bad en re­stau­rant, en dis so­wat 10 km van die An­ders­son­hek. GPS S19.41061 E15.92402 Kon­tak 00 264 61 230 066;

gond­wa­na-col­lecti­on.com

Ta­le­ni E­tosha Vil­la­ge

Ne­tjie­se sa­fa­ri­ten­te met ’n self­sorg­kom­bui­sie elk: R609 p.p. wat deel tot ein­de Ju­nie, daar­na R713 p.p. wat deel. Met ont­byt en aand­e­te: R945 p.p. wat deel (R1 058 p.p. van Ju­lie). Af­slag vir kin­ders. Hier’s ’n swem­bad en re­stau­rant, en dis 4 km van die An­ders­son­hek. Wilds­rit­te: R475 p.p. GPS S19.35190 E15.92983 Kon­tak 021 930 4564 (Ja­co­let­te);

e­tosha-vil­la­ge.com

E­tosha- na­si­o­na­le park Hoof­kam­pe: O­kau­ku­e­jo, Ha­la­li en Na­mu­to­ni

Kam­pe­ring R220 per staan­plek p.n., plus R121 p.p. Ka­mers va­n­af R715 p.p. wat deel, cha­lets va­n­af R847 p.p. wat deel. Be­ge­lei­de wilds­rit: R330 p.p. vir dagrit­te; R440 p.p. vir aan­drit­te.

Eks­klu­sie­we kam­pe: Do­lo­miet en On­kos­hi

Geen kamp­plek by dié t­wee, maar jy sien de­le van die park wat eers on­toe­gank­lik was. Ver­blyf by Do­lo­miet, met ont­byt en aand­e­te, kos R1 100 p.p. Ver­blyf by On­kos­hi, met ont­byt en aand­e­te, kos R1 250 p.p. (dié is die bui­te­sei­soen­pry­se, gel­dig tot Ju­nie 2015). Kon­tak 021 422 3761 (be­spre­kings); nwr.com.na;

ct­book­ings@nwr.com.na

Mo­ku­ti E­tosha Lod­ge

Dit is by E­tosha se Von Lin­de­quist­hek. Ka­mers kos R988 p.p. met ont­byt (gaan op in Ju­lie 2015). Kin­ders kry af­slag. Daar’s ’n rep­tiel­park op die per­seel, as­ook ’n swem­bad en spa. GPS S18.81498 E17.04866 Kon­tak 00 264 67 229 084;

mo­ku­tie­tosha­lod­ge.com

On­gu­ma-wild­re­ser­vaat

Dit grens aan E­tosha en is so­wat 8 km van die Von Lin­de­quist­hek. Kamp (6 staan­plek­ke, krag­pun­te en pri­va­te a­blu­sie­ge­rie­we): R190 p.p. (af­slag vir kin­ders o.12). An­der ver­blyf va­n­af R990 p.p. wat deel (sluit ont­byt in). GPS S18.73174 E17.04892 Kon­tak 00 264 61 237 055;

on­gu­ma.com

Mus­ha­ra Lod­ge

Hier­die luuk­se lod­ge-kom­pleks is 8 km van die Von Lin­de­quist-hek.

Lod­ge­ka­mers kos va­n­af R3 040 p.n. vir 2 men­se (sluit ont­byt en aand­e­te in). Kin­ders 3 jaar en jon­ger bly gra­tis. Luuk­se tent in die Mus­ha­ra Bush Camp kos va­n­af R2 320 p.n. vir 2 men­se wat deel (sluit ont­byt en aand­e­te in). Kin­ders 12 en jon­ger kan op slaap­bank slaap teen R380 elk (tot 2 kin­ders). GPS S18.81164 E17.11913 Kon­tak 00 264 61 240 020;

mus­ha­ra-lod­ge.com

O­TA­VI

Zum Pot­jie-rus­kamp

Hul­le is 8 km noord van O­ta­vi langs die B1. Kamp (8 staan­plek­ke): R100 p.p. (R35 ek­stra vir ’n krag­punt). Self­sorg: R250 p.p. wat deel. Bun­ga­low: R380 p.p. wat deel (met ont­byt). As jy pot­jie­kos wil eet, moet jy voor­af bel en be­stel. GPS S19.59792 E17.41307 Kon­tak 00 264 67 234 300;

in­fo@zum­pot­jie.com

Ga­bus Ga­me Ranch

So­wat 12 km bui­te O­ta­vi op ’n grond­pad. Lod­ge­slaap­plek va­n­af R1 790 per ka­mer vir 2 men­se (met ont­byt). Wilds­rit: R350 p.p. Be­ge­lei­de stap: R150 p.p. Kamp­plek maak bin­ne­kort oop – doen na­vraag. GPS S19.55254 E17.30848 Kon­tak 00 264 67 234 291 (Hei­di / Heinz); ku­ehl@mweb.com.na

K­ho­rab Lod­ge

Net suid van O­ta­vi langs die B1. Kamp: R120 p.p., af­slag vir kin­ders. Bun­ga­low: R550 p.p. wat deel (met ont­byt). Cha­lets: R725 p.p. wat deel (met ont­byt).

T­SU­MEB Swem­bad en re­stau­rant. GPS S19.66361 E17.32844 Kon­tak 00 264 67 234 352 (Ro­man­da); kho­ra­blod­ge.com

!U­ris Sa­fa­ri Lod­ge

So­wat 24 km bui­te T­su­meb van die B1 af. Kamp (5 staan­plek­ke): R165 p.p. Lod­ge­ver­blyf va­n­af R675 p.p. wat deel, met ont­byt (kin­ders kry af­slag). Re­stau­rant en swem­bad by lod­ge (nie by die kamp­plek nie, hul­le is ’n ent uit me­kaar). GPS S19.27492 E17.52594 Kon­tak 00 264 67 221 818 (F­red­dy); u­ris-sa­fa­ri-lod­ge-na­mi­bia.com

Gue­st­farm G­haub

Kam­pe­ring: R200 p.p. Gas­te­ka­mers: Va­n­af R1 800 p.n. vir 2 men­se (met ont­byt). Kin­ders kry af­slag. Be­soek die G­haub-grot: R160 p.p. vir die t­wee uur lan­ge toer (dag­be­soe­kers wel­kom). G­haub is ’n plaas­va­kan­sie soos min – jy kan kyk hoe hul­le mie­lies en Brah­ma­ne boer. GPS S19.47242 E17.74917 Kon­tak 00 264 67 240 188; 00 264 81 288 8442; g­haub.com

Mi­nen-ho­tel

T­su­meb se dorps­ho­tel – val hier in vir lek­ker Duit­se dis­se. S­tan­daard­ka­mers va­n­af R840 per nag vir 2 men­se (met ont­byt) of R1 050 p.n. vir 2 in ’n luuk­ser ka­mer (met ont­byt). Kin­ders kry af­slag.

Doen na­vraag oor spe­si­a­le na­week­ta­rie­we vir Na­mi­bi­ërs. GPS S19.24323 E17.71832 Kon­tak 00 264 67 221 071;

mi­nen-ho­tel.com

Sei­da­rap-gas­te­huis

Langs die C42 tus­sen Groot­fon­tein en T­su­meb. Daar’s 6 en sui­te-dub­bel­ka­mers teen R500 p.p. wat deel (sluit ont­byt in). Kin­ders kry af­slag. GPS: S19.54553 E18.07452 Con­tact: 00 264 67 242 817;

www.sei­da­rap.com

Me­te­o­ri­te Cam­ping

Net 3 km van die wê­reld se groot­ste me­te­o­riet, Ho­ba.

Die kamp­ter­rein het 6 staan­plek­ke (met wa­ter en krag), warm wa­ter in die a­blu­sie en ’n swem­bad. Kam­pe­ring kos R70 p.p.p.n. R30 per kind (3-12); gra­tis vir kin­ders on­der 3. Koop hout vir R20 per bon­del. GPS S19.62124 E17.93983 Kon­tak 00 264 67 242 094 (Klaas / Ma­de­lein);

ma­lan­jn@i­way.na

GROOT­FON­TEIN

T­SUM­KWE

Bushba­by Cam­ping

So­wat 13 km bui­te Groot­fon­tein langs die C42. Kamp (krag­pun­te en ’n a­blu­sie­blok): R90 p.p. (af­slag vir kin­ders). Self­sorg­bun­ga­low: R250 p.p. (af­slag vir kin­ders). Sa­fa­ri­ten­te: R200 p.p. wat deel. Lod­ge­ver­blyf ook be­skik­baar. Hier is ’n swem­bad en re­stau­rant en wilds­rit­te; kom kyk na on­der meer e­land, koe­doe, se­bras en ka­meel­perd. GPS S19.52639 E18.01985 Kon­tak 00 264 67 243 391 (Be­ne­dic­ta); bush-ba­by­cam­ping.com

Kam­rav

Een van ons guns­te­ling-gas­te­pla­se.

Dit is 68 km suid­wes van Groot­fon­tein op ’n grond­pad. Kamp: R100 p.p. Bed, ont­byt en aand­e­te: R540 p.p. (Hier­die is spe­si­a­le pry­se vir Suid-A­fri­ka­ners.) Hier’s ’n swem­bad en re­stau­rant. GPS S19.99366 E17.80362 Kon­tak 00 264 67 231 564 (Ma­ryna); kam­rav@i­way.na

Roy’s Rest Camp

’n Ge­wil­de plek so­wat 58 km van Groot­fon­tein langs die B8 in rig­ting Run­du. Oor­nag hier as jy ver­der mik na die Capri­vi, of ooswaarts wil toer na T­sum­kwe en die K­hau­dum-wild­re­ser­vaat. Kamp (16 staan­plek­ke): R100 p.p. (jy kry af­slag as jou groep gro­ter as 7 men­se is).

An­der ver­blyf va­n­af R544 p.p. wat deel (met ont­byt). Swem­bad en ga­we re­stau­rant. GPS S19.23304 E18.50012 Kon­tak 00 264 67 240 302 (Pie­ter); roys­re­st­camp.com

Bos­kamp­plek­ke

Ons weet nie waar jy kan bly in T­sum­kwe nie. Die T­sum­kwe Coun­try Lod­ge het toe­ge­maak. Langs die C44 – tus­sen Roy’s Camp (sien links) en T­sum­kwe – is daar ’n kamp­plek by die O­ma­ta­ko­ri­vier ( GPS S19.29026 E19.32818). Vir die­ge­ne met 4x4’s is daar bos­kamp­plek­ke in die Ny­ae-ny­ae be­wa­rea suid van T­sum­kwe by die Hol­boom-kre­me­tart (GPS S19.67743 E20.61856) en Ma­ku­ri ( GPS S20.71086 E20.71081). Noord van T­sum­kwe is die K­hau­dum-wild­re­ser­vaat. Die sui­de­li­ke kamp in dié park is Si­ke­re­ti ( GPS S19.10469 E20.70501) en die noor­de­li­ke kamp K­hau­dum ( GPS S18.50341 E20.75346). Jy hoef nie te be­spreek by hier­die kam­pe nie – daag net op.

Aba-Hu­ab

Dis reg langs die ri­vier, dus sien jy dalk woes­tyn­o­li­fan­te wat soms hier ver­by­kom. Dis ook baie na­by aan T­wy­fel­fon­tein se rots­gra­vu­res.

Kamp kos R156 p.p. plus R50 toe­gang per voer­tuig (een­ma­lig). Kin­ders 4-13 be­taal half­prys. Kos, ys en hout. Dit kan stow­we­rig raak – kamp ’n ent van die pad af. GPS S20.54900 E14.39851 Kon­tak 00 264 81 211 6291;

in­for@spitzkop­pe­re­ser­va­ti­ons. com

Mo­wa­ni Moun­tain Camp

Dis so­wat 16 km se ry van die T­wy­fel­fon­tein-gra­vu­res. Die 7 staan­plek­ke is pri­vaat, tus­sen rot­se en elk het ’n ne­tjie­se o­pe­lug-bad­ka­mer, braai­plek, ska­du­net en op­was­bak. Kamp kos R210 p.p. (R100 vir kin­ders on­der 12). Luuk­se lod­ge­ka­mers va­n­af R2 200 p.p. (ont­byt en aand­e­te). GPS S20.50992 E14.42978 Kon­tak 00 264 61 232 009;

mo­wa­ni.com

T­wy­fel­fon­tein Coun­try Lod­ge

’n Mooi lig­ging; om die draai van die T­wy­fel­fon­tein-gra­vu­res. Ka­mers va­n­af R2 220 (dub­bel­ka­mer en ont­byt in­ge­sluit). GPS S20.57086 E14.36955 Kon­tak 021 855 0395;

twy­fel­fon­tein­lod­ge.com

T­WY­FEL­FON­TEIN K­HO­RIX­AS EN VIN­GER­KLIP

Da­ma­ra Mo­pa­ne Lod­ge

Dit is so­wat 24 km oos van K­ho­rix­as langs die C39. Ka­mers kos R1 006 per nag vir 2 wat deel, met ont­byt. Swem­bad, re­stau­rant. GPS S20.30186 E15.17531 Kon­tak 00 264 61 427 200;

gond­wa­na-col­lecti­on.com

Vin­ger­klip Lod­ge

So­wat 73 km suid­oos van K­ho­rix­as. Dag­be­soe­kers kom gra­tis.

As jy wil oor­bly in een van die lod­ge se 11 strooi­dak­bun­ga­lows, kos dit R1 145 p.p. (aand­e­te en ont­byt). R572 vir kin­ders 4-14, klein­tjies bly gra­tis. Eet by hul­le Eag­les Ne­strestau­rant op die ter­ras. GPS S20.39478 E15.43068 Kon­tak 00 264 67 290 319; 00 264 61 255 344; vin­ger­klip.com.na

U­gab Ter­ra­ce Lod­ge

So­wat 67 km suid­oos van K­ho­rix­as. Kamp kos R130 p.p. (5 staan­plek­ke). Die lod­ge se re­stau­rant het ’n mooi uit­sig – gaan sit in die brie­sie en tuur uit. Lod­ge­ver­blyf va­n­af R1 100 p.p. wat deel (met aand­e­te). Be­ge­lei­de ster­re­kyk, stap, en wilds­rit­te. GPS S20.34622 E15.44930 Kon­tak 00 264 81 140 0179;

u­gab­ter­ra­ce­lod­ge.com

Bam­bat­si-gas­te­plaas

So­wat 60 km oos van K­ho­rix­as langs die C39. Die beste kamp­plek na­by aan die Vin­ger­klip. Staan­plek vir so­wat 4 ge­sin­ne – R130 p.p.

Don­kies vir warm wa­ter, en dis dood­stil. Bun­ga­lows kos R800 p.p. (met ont­byt). Aand­e­te R180. GPS S20.24552 E15.47235 (af­draai) Kon­tak 00 264 67 313 897;

bam­bat­si.com

O­TJI­WA­RON­GO EN WA­TER­BERG

O­kon­ji­ma Lod­ge

Die af­draai is so­wat 44 km suid van O­tji­wa­ron­go op die B1.

Kam­pe­ring kos R250 p.p. (half­prys vir kin­ders on­der 16) – slegs 4 staan­plek­ke, elk met sy eie bad­ka­mer en kui­er­stoep.

Swem­bad bin­ne sta­p­af­stand. Spe­si­a­le prys vir SAOG-bur­gers (gel­dig tot ein­de Ju­nie 2015): s­tan­daard­ka­mer vir R1 140 p.p. wat deel, met ont­byt en aand­e­te. Luuk­ser op­sies be­skik­baar. Kin­ders kry af­slag, en jy kry ook af­slag wan­neer jy meer as een aand oor­nag. Kyk op hul­le web­werf na die ak­ti­wi­tei­te wat aan­ge­bied word – hier’s jag­lui­perds, lui­perds en leeus. GPS S20.84996 E16.66591 Kon­tak 00 264 67 687 033;

o­kon­ji­ma.com

Ot­ji­wa Lod­ge

So­wat 37 km suid van O­tji­wa­ron­go langs die B1. Hier is 10 staan­plek­ke (met krag): R120 p.p. Self­sor­ghui­sies kos va­n­af R510 p.p. Hier’s ’n swem­bad en ’n wa­ter­gat met ’n sprei­lig waar jy snags die wild kan dop­hou. Luuk­ser dub­bel­ka­mers kos va­n­af R890 p.p. wat deel (met ont­byt en aand­e­te). GPS S20.75619 E16.80688 (af­draai) Kon­tak 00 264 67 306 671;

ot­ji­wa­lod­ge.com

Frans In­don­go Lod­ge

Die af­draai is 28 km noord van O­tji­wa­ron­go langs die B1. Ka­mers va­n­af R1 810 p.n. (vir 2), met ont­byt. Wilds­rit­te kos R230 p.p.

Hier is ook stap­roe­tes en ’n aas­vo­ël­re­stau­rant. GPS S20.28935 E16.95822 Kon­tak 00 264 67 307 946;

in­don­go­lod­ge.com

Aloe­gro­ve Sa­fa­ri Lod­ge

Dié af­draai is so 22 km noord van O­tji­wa­ron­go langs die B1. Bed en ont­byt va­n­af R1 600 p.n. vir 2 men­se. Jy kan sien hoe leeus, jag­lui­perds en lui­perds ge­voer word. Dié uit­stap­pie kos R220 p.p. GPS S20.38368 E16.91658 Kon­tak 00 264 81 127 4103 (Jo­han); aloe­gro­ve.com

O­ka­pu­ta Guest Farm

Hul­le is 52 km noord van O­tji­wa­ron­go langs die B1. Gas­te­ka­mers kos va­n­af R380 p.p. wat deel (met ont­byt). Half­prys vir kin­ders on­der 16. Jy kan die­re kyk (ook Ara­bier­per­de) en op die plaas stap. GPS S20.13403 E16.99974 Kon­tak 00 264 81 250 0131;

o­ka­put­a­gue­st­farm.com

We­a­ver’s Rock Guest Farm

So­dra jy van die B1 af­draai op die C22 in rig­ting van die Wa­ter­berg, kan jy vir hul af­draai be­gin uit­kyk.

Kamp (12 staan­plek­ke met krag­pun­te): R125 p.p. en R75 vir kin­ders on­der 12. C­ha­let: R300 p.p. wat deel (mak­si­mum 2 men­se). Ka­mers va­n­af R430 p.p. (4 men­se wat deel; self­sorg) en R480 p.p. (4 men­se wat deel; met ont­byt). Kin­ders en pen­si­oen­trek­kers kry af­slag. Maal­tye is be­skik­baar, maar be­spreek voor­af. Hout en braai­pak­ke te koop. Jy kan ook perd­ry of op ’n wilds­rit gaan. GPS S20.69743 E16.84308 Kon­tak 00 264 67 304 885 (Na­dia); we­a­vers­rock.com

Wa­ter­berg Guest Farm

Ge­leë langs die C22, net wes van die af­draai na die Wa­ter­berg­pla­to­na­si­o­na­le park.

Dit kos R805 p.p. wat deel (met ont­byt). Kin­ders 3-11 jaar R368 elk met ont­byt. Jy kan hier jag­lui­perds voer (R550), of op ’n re­nos­ter­wilds­rit (R120 p.p.) gaan. GPS S20.64589 E17.10047 Kon­tak 00 264 61 237 294;

re­ser­va­ti­ons@ex­clu­si­ve.com.na

Wa­ter­berg­pla­to­na­si­o­na­le park

Kamp (krag­pun­te, a­blu­sie­blok, braai­plek­ke): R110 p.p. en R100 per kamp­ter­rein. Dub­bel­ka­mer: R440 p.p. wat deel (met ont­byt). Cha­lets va­n­af R540 p.p. wat deel (met ont­byt). Kin­ders o.12 be­taal half­prys. Hier is ’n vul­sta­sie, re­stau­rant en swem­bad. Wilds­rit­te bo-op die pla­to kos R550 p.p. GPS S20.51651 E17.24573 Kon­tak 021 422 3761 (be­spre­kings); ct.book­ings@nwr.com. na; nwr.com.na

Wa­ter­berg Wil­der­ness

Hul­le het t­wee kamp­ter­rei­ne (12 staan­plek­ke in to­taal): R150 p.p., kin­ders o.12 jaar kamp ver­niet (jy kry ook ’n bon­del­tjie hout).

Die kamp­ter­rei­ne het geen krag, maar wel ’n gasys­kas, swem­bad en warm­wa­tera­blu­sie. Die lod­ge­ka­mers kos va­n­af R1 150 p.p. ( Wil­der­ness Lod­ge) en R1 400 p.p. (Pla­teau Lod­ge), met ont­byt en aand­e­te in­ge­sluit. Doen­din­ge: be­ge­lei­de pla­to-stap (R140 p.p.), wilds­rit (R400 p.p.), half­dag-He­re­ro- kul­tuur­toer (R1 600 vir die eer­ste 2 men­se, daar­na R150 per ek­stra per­soon), kort stap­roe­tes tus­sen 1 km en 5 km lank. GPS S20.47727 E17.30455 Kon­tak 00 264 67 687 018;

wa­ter­berg-wil­der­ness.com

Wa­bi Ga­me Lod­ge

Aan die oos­te­li­ke punt van die Wa­ter­berg­pla­to – volg die D2512grond­pad. Hul­le bied spe­si­a­le pry­se tot ein­de Ju­nie 2015, mits jy ten min­ste 2 nag­te oor­slaap: R475 p.p. wat deel (met ont­byt). Doen­din­ge: nag­wilds­rit­te, stap­toe­re en sonsondergang by die see­koei­poel. Af­slag vir kin­ders. GPS S20.34464 E17.53273 Kon­tak 00 264 67 687 102;

wa­bi.ch

BRAND­BERG EN UIS

Brand­berg Whi­te La­dy Lod­ge

Dis 27 km noord­wes van Uis en die beste plek om te bly as jy Brand­berg wil be­soek. Die 30 staan­plek­ke in die ri­vier­bed­ding is groot en elk­een het ’n braai­plek, wa­ter­kraan en ’n groot ska­du­boom (bai­e­keer

’n mooi a­na­boom). R90 p.p., as­ook R30 per voer­tuig.

Sa­fa­ri­ten­te va­n­af R550 p.n. vir t­wee men­se (self­sorg). Lod­ge­ver­blyf va­n­af R1 255 p.n. vir t­wee men­se (maal­tye in­ge­sluit). Kam­peer­ders kan by die lod­ge gaan swem, en hier is ook ’n re­stau­rant. Met ge­luk kan die woes­tyn­o­li­fan­te hier ver­by­kom. GPS S21.02200 E14.68271 Kon­tak 00 264 64 684 004;

www.brand­berg­wl­lod­ge.com

Brand­berg Rest Camp

Dis in die hoof­straat van Uis. Kamp kos R100 p.p. (R60 vir kin­ders o.12) – e­lek­tri­si­teit be­skik­baar. ’n Dub­bel­ka­mer kos R450 p.p. (met ont­byt), en self­sorg R300 p.p. wat deel (R200 vir kin­ders tus­sen 4 en 12 in die self­sorg­woon­stel). GPS S21.21938 E14.86844 Kon­tak 00 264 64 504 038;

brand­berg­re­st­camp.com

Uis Whi­te La­dy Gu­est­hou­se and Camp

Op die rand van die dorp, waar S­kool­straat dood­loop. El­ke staan­plek het sy eie braai­plek, krag­punt en lig – R100 p.p. Die kamp­ter­rein het koel­te­bo­me en ’n swem­bad. En sui­te-ka­mers teen so­wat R936 per dub­bel­ka­mer, met ont­byt. GPS S21.21687 E14.86900 Kon­tak 00 264 64 504 102 (A­na­le­ne); whi­te­la­dy@i­way.na CAPRI­VI: O­KA­VAN­GO­RI­VIER

Po­pa-val

Reg by die Po­pa-val, net suid van Di­vun­du. Di­vun­du is k­lein, maar jy kan kos koop en brand­stof in­gooi. Kamp langs die ri­vier (10 staan­plek­ke met krag): R150 p.p. Dub­bel­ka­mer R350 p.p. wat deel (met ont­byt).

Wees op die uit­kyk vir see­koeie, ver­al snags! Ont­hou ook dat daar kro­ko­dil­le in die O­ka­van­go­ri­vier (ook die an­der ri­vie­re in die Capri­vi) voor­kom: Swem is ’n sleg­te i­dee. GPS S18.12178 E21.58316 Kon­tak 021 422 3761;

ct.book­ings@nwr.com.na

Nun­da Ri­ver Lod­ge

Dit is 8,5 km suid van Di­vun­du. Kamp (9 staan­plek­ke met krag): R120 p.p. Bun­ga­lows va­n­af R71 p.p. en sa­fa­ri-tent­ver­blyf va­n­af R623 p.p. (ont­byt in­ge­sluit by al­bei).

Jy kan op ’n boot­vaart gaan, as­ook wild kyk in na­by­ge­leë re­ser­va­te soos Ma­han­go en B­waBwa­ta. GPS S18.10547 E21.59431 Kon­tak 00 264 81 310 1730;

book­ings@nun­da­on­li­ne.com

N­ge­pi Camp

Hier­die ge­wil­de plek is 16 km suid van Di­vun­du. Die gras­kamp­plek­ke is teen die O­ka­van­go­ri­vier R120 p.p. (met krag). Bos­hut­te kos R660 p.p. (met ont­byt) en boom­hui­se R790 p.p. (met ont­byt). Hier’s ’n kro­ko­dil­bestan­de swem­bad in die ri­vier, en ’n re­stau­rant en boot­vaar­te, en jy kan wild kyk in na­by­ge­leë re­ser­va­te soos Ma­han­go en B­waBwa­ta. GPS S18.11686 E21.67027 Kon­tak 00 264 66 259 903 (S­haun); nge­pi­camp.com

Ma­han­gu Sa­fa­ri Lod­ge

Dit is 19 km suid van Di­vun­du. Kamp (7 staan­plek­ke met krag): R100 p.p. Spe­si­a­le pry­se vir SAOG-bur­gers: R600 p.p. wat deel met ont­byt en aand­e­te in­ge­sluit. Hier is ’n re­stau­rant en swem­bad, en vis­vang­uit­stap­pies en wilds­rit­te word aan­ge­bied. GPS S18.13841 E21.68066 Kon­tak 00 264 66 259 037 ( Wal­ter); www.ma­han­gu.com.na

Nd­ho­vu Sa­fa­ri Lod­ge

Dit is 19 km suid van Di­vun­du. Hier is een groot kamp­plek (mak­si­mum 10 men­se) met krag: R125 p.p.

Luuk­se sa­fa­ri­ten­te va­n­af R1 060 p.p. wat deel (met ont­byt en aand­e­te). Kin­ders kry af­slag. Gaan op ’n sons­on­der­gang­vaart, en kyk wild in Ma­han­go. ’n Huis­boots­a­fa­ri vir tot 4 men­se vir ’n mi­ni­mum van 2 nag­te, met e­tes en doen­din­ge, kos R4 920 p.p, of R6 647 vir 3 nag­te. GPS S18.13596 E21.67877 Kon­tak 00 264 61 224 712 (Me­lis­sa); nd­ho­vu.com CAPRI­VI: K­WAN­DO­RI­VIER

Nambwa­ge­meen­skaps­kamp

So­wat 20 km suid­wes van Kon­go­la, op die wes­te­li­ke oe­wer van die K­wan­do­ri­vier. Jy het ’n 4x4 no­dig om dit te be­reik. Kamp (6 staan­plek­ke; geen krag, maar wel warm wa­ter): R110 p.p.; kin­ders 6-12 jaar be­taal half­prys. Hier be­weeg baie wild deur en dit word ge­re­ken as een van die beste vo­ël­kyk­plek­ke in die land. Ry ver­der suid na Hor­ses­hoe Bend. GPS S17.87499 E23.31760 Kon­tak 00 264 61 400 510 (Jackie)

Ma­zam­ba­la Is­land Lod­ge

So­wat 9 km wes van Kon­go­la, op die oos­te­li­ke oe­wer van die K­wan­do­ri­vier. Die kamp­ter­rein (R80 p.p.; slegs 7 staan­plek­ke) is ’n boot­vaart van 15 mi­nu­te weg van die lod­ge. Kam­peer­ders kan ook die lod­ge se re­stau­rant ge­niet.

Lod­ge­ver­blyf in bun­ga­lows va­n­af R590 p.p. wat deel (met ont­byt). Kin­ders o.12 be­taal half­prys. Kyk wild, vaar op ’n boot, vang vis, gaan

op ’n be­ge­lei­de stap­tog of vo­ël­kyk­toer. GPS S17.82191 E23.33563 Kon­tak 00 264 66 686 041 (Da­vid); ma­zam­ba­la.com

Na­mus­hasha Ri­ver Lod­ge

Dit is so­wat 25 km suid van Kon­go­la. Geen krag, maar hier is ’n swem­bad, re­stau­rant, en hout­dek vir ske­mer­kel­kies hoog bo die K­wan­do­ri­vier. Kamp: R150 p.p. Cha­lets va­n­af R1 168 p.p. wat deel (bed en ont­byt). Vang vis, kyk vo­ëls. GPS S17.98616 E23.29548 Kon­tak 00 264 61 230 066;

gond­wa­na-col­lecti­on.com

Camp K­wan­do

Dis so­wat 30 km suid van Kon­go­la. Pri­va­te staan­plek­ke (met eie a­blu­sie­ge­rie­we) kos R190 p.p.; an­der staan­plek­ke R140 p.p. Ver­blyf in luuk­se riet­hui­se kos va­n­af R820 p.p. wat deel (met aand­e­te en ont­byt).

Kin­ders 4-8 jaar be­taal half­prys, en o.4’s bly gra­tis. Die re­stau­rant be­dien al­le e­tes (en het ’n dek óp die ri­vier). Doen­din­ge: vis­vang, boot- en mo­ko­ro­vaar­te en wild­kykuit­stap­pies. GPS S18.04298 E23.32226 Kon­tak 00 264 66 686 021;

camp­kwan­do.com

Ma­lyo Wil­der­ness Camp

So­wat 30 km suid van Kon­go­la, op ’n draai in die K­wan­do­ri­vier.

Din­ge is diep rus­tig hier en jy gaan ’n week wil bly. Kam­pe­ring (geen krag­pun­te, wel a­blu­si­een braai­ge­rie­we) kos R120 p.p. Self­sorg-sa­fa­ri­ten­te kos R240 p.p. Kin­ders on­der 12 kry af­slag. Vis­vang en wild­kyk­boot­vaar­te. Die Mu­du­mu-na­si­o­na­le park is na­by. GPS S18.05212 E23.33585 Kon­tak 00 264 81 124 1436 (De­on); de­on@ka­ram­ba re­ser­va­ti­ons.com

Na­kat­wa

So­wat 48 km suid van Kon­go­la, in die Mu­du­mu- na­si­o­na­le park. Dis heel­te­mal on­ge­rep en wild – vir die meer a­von­tuur­lus­ti­ge rei­si­ger.

Kamp kos rof­weg R100 p.p. Sorg vir jou eie drink- en was­wa­ter. Hier’s slegs toi­let­te. Vra vir staan­plek nom­mer 3, op die oe­wer van die le­gen­da­rie­se Hip­po Pool (slegs 4x4, want hier is dík sand). GPS S18.17158 E23.42070 Kon­tak Geen in­lig­ting be­skik­baar CAPRI­VI: C­HO­BE­RI­VIER

Camp C­ho­be

Na­by die N­go­ma-grens­pos, teen­aan die C­ho­be. D­rie pri­va­te staan­plek­ke kos R130 p.p.

Hier’s nie krag nie, maar jy het jou eie a­blu­sie­ge­rie­we. Lod­ge­ver­blyf in sa­fa­ri­ten­te va­n­af R700 p.p. wat deel (met ont­byt). Af­slag vir kin­ders o.8. Jy kan hier vis­vang, op wild­kyk­boot­vaar­te gaan of berg­fiets ry. Of wag vir groot­voe­te om in die C­ho­be te om speel. GPS S17.89835 E24.72535 Kon­tak 00 264 81 800 0762 (C­har­mai­ne); cam­p­cho­be.com CAPRI­VI: ZAM­BE­SI­RI­VIER

Capri­vi Ri­ver Lod­ge

Net 5 km oos van Ka­ti­ma Mu­li­lo. Dit kos va­n­af R651 p.n. vir 2 men­se wat die ba­sie­se een­heid deel (ge­deel­de a­blu­sies). An­der op­sies (met en sui­te-bad­ka­mer): R1 497 p.n. wat ’n dub­bel­cha­let deel of R2 381 p.n. vir 4 men­se wat deel. Pry­se sluit ont­byt in.

Kin­ders kry af­slag as hul­le ’n ka­mer met hul­le ou­ers deel. Hier is ’n re­stau­rant en ’n swem­bad. Jy kan vis­vang, ka­ja­kroei en op ’n sons­on­der­gang­vaart gaan. GPS S17.49133 E24.31581 Kon­tak 00 264 66 252 288 (Brenda); ca­pri­vi­ri­ver­lod­ge.com

Capri­vi Hou­se­bo­at Sa­fa­ri Lod­ge

So­wat 6 km oos van Ka­ti­ma Mu­li­lo. Kamp (4 staan­plek­ke) kos R100 p.p. Cha­lets va­n­af R450 p.p. wat deel (self­sorg). Kin­ders kry af­slag. Hier’s ’n re­stau­rant en hout­dek. Gaan op sons­on­der­gang­vaar­te (R320 p.p.), vis­vang-uit­stap­pies (half­dag of vol­dag) of ver­skeie boot­uit­stap­pies (1 tot 3 nag­te) op die Zam­be­si en C­ho­be vir tot 6 men­se. GPS S17.49515 E24.32406 Kon­tak 00 246 66 252 287;

ca­pri­vi­hou­se­bo­ats­a­fa­ris.com

Nam­wi Is­land Lod­ge

So­wat 10 km oos van Ka­ti­ma Mu­li­lo. Kamp (31 staan­plek­ke) R100 p.p. (R75 vir kin­ders). Self­sor­g­cha­lets kos va­n­af R450 p.n. vir t­wee men­se. Luuk­ser op­sies be­skik­baar.

Hier’s ’n swem­bad, en braai­pak­ke, hout, ys, koel­dran­ke en bier be­skik­baar op aan­vraag. Of gaan op ’n ske­mer­vaart en vis­vang­uit­stap­pies. GPS S17.49292 E24.34489 Kon­tak 00 264 81 127 4572 (Li­zel­le); nam­wi­is­land.com

Is­land View Lod­ge

Dit is 30 km oos van Ka­ti­ma Mu­li­lo. Kamp (27 staan­plek­ke) va­n­af R125 p.p. (half­prys vir kin­ders o.13).

Hier is ook 13 cha­lets teen R450 p.p. (self­sorg) of R740 p.p. met al­le e­tes. Die win­kel ver­koop hen­gel­ge­rei, en bo­te kan ge­huur word vir ’n half- of vol­dag, of per uur. Raak een met tier en ri­vier! GPS S17.54306 E24.52289 Kon­tak 00 264 66 252 801 ( Ti­na); is­land­vl.com

Ka­li­zo Lod­ge

As jy van die N­go­ma-grens­pos se kant ry (uit Botswa­na), sien jy die af­draai ná 56 km op die B8.

Ge­wild on­der hen­ge­laars – vol­op tier­vis en kur­per. Hier is 18 staan­plek­ke: R110 p.p. Self­sor­ghui­sies: R490 p.p. (kin­ders kry af­slag). Kam­peer­ders kan die swem­bad en re­stau­rant ge­bruik. Ver­blyf met aand­e­te en ont­byt is R860 p.p. Ook sons­on­der­gang­vaar­te, be­ge­lei­de stap­tog­te en dag­uit­stap­pies na die C­ho­be en die Vic­to­ria-wa­ter­val. GPS S17.54036 E24.56663 Kon­tak 00 264 66 686 802 (Mi­chel­le); ka­li­zo­lod­ge.com

BOOT­VAART OP DIE K­WAN­DO­RI­VIER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.