SUI­DE­LI­KE NA­MI­BIË

Weg! Namibië - - INHOUD -

46 bly­plek­ke – van Ti­ras­berg tot L­ü­de­ritz, Keet­mans­hoop tot die Oran­je­ri­vier, en Ko­ës tot Aus

Helmeringhausen en Ti­ras­berg – Ko­ës en Ka­la­ha­ri – L­ü­de­ritz – Aus – Bet­ha­nie – Goa­geb – See­heim – Keet­mans­hoop – Oran­je­mund – Rosh Pi­nah – Oran­je­ri­vier – Noor­doe­wer – Vis­ri­vier­ca­nyon – Gr­ü­nau – Ka­ras­burg en Aro­ab

HELMERINGHAUSEN EN TI­RAS­BERG

Guns­be­wys

’n Be­son­der­se plek aan die rand van die Na­mib. Die ei­e­naar kan jou op ’n vroeg­og­gend dui­ne­dier­tjie­ver­ken­nings­tog neem.

Hier is 2 staan­plek­ke, geen krag: R110 p.p. Self­sorg­ka­mers: R300 p.p. Gas­te­huis (6 men­se): R350 p.p. Maal­tye be­skik­baar maar moet voor­af be­spreek word. GPS S26.18322 E16.35651 Kon­tak 00 264 63 683 053 (Ger­trud, ska­kel saans);

of­fi­ce@ki­do­go-sa­fa­ris.com

Nam­tib-bi­o­sfeer­re­ser­vaat

Een van die mooi­ste bly­plek­ke langs die D707-roe­te. Dis ver­al die uit­sig van die kamp­ter­rein – af in ’n sand­sloep ge­raam deur Ti­ras­berg tot dóér waar die Na­mibwoes­tyn na die wes­te lê – wat jou gaan be­koor en lan­ger wil laat bly.

Kamp kos R100 p.p. (5 staan­plek­ke, geen krag). Lod­ge­ka­mers va­n­af R710 p.p. wat deel (met ont­byt). Kin­ders on­der 12 kry af­slag. GPS S26.03714 E16.26170 Kon­tak 00 264 63 683 055;

nam­tib.net

Koi­i­ma­sis

Op dié plaas van 6 000 hek­taar kan jy berg­klim, perd­ry (e­nig­iets van uur lan­ge rit­te tot drie­dag- eks­pe­di­sies), nag­wil­drit­te doen en ster­re­kyk.

Toe­gank­lik van die D707 af, teen die berg ge­leë. Kam­pe­ring kos R150 p.p. (o.12’s: R75 p.p.). Die lod­ge­ka­mers kos R995 p.p. (met ont­byt). Self­sorg: Een hui­sie kos R1 400 p.n. (vir 2 men­se, eie bad­ka­mer), die an­der R600 p.n. (vir 2, deel kam­peer­ders se a­blu­sie). GPS S25.91252 E16.26763 Kon­tak 00 264 63 683 052 (An­ke);

in­fo.koi­i­ma­sis@gmail.com

Kan­aan N/a’an ku sê De­sert Retre­at

Kan­aan is ’n ou vakansieplaas wat oor­ge­neem en heel­te­mal oor­ge­doen is deur die N/a’an ku sê-groep.

Kam­pe­ring kos R300 per staan­plek en R150 p.p. An­der ver­blyf va­n­af R900 p.p. wat deel (ten­te­kamp) en R1 100 (en sui­te-ka­mers) – sluit ont­byt en aand­e­te in.

Kin­ders on­der 12 kry af­slag. Dit is ’n puik plek vir fo­to­gra­we – die land­skap­pe is uit­son­der­lik. GPS S25.84504 E16.15773 Kon­tak 00 264 63 683 119;

kan­aan­na­mi­bia.com

KO­ËS EN KA­LA­HA­RI

Au­bu­res

Die af­draai is so­wat 55 km van Helmeringhausen langs die C27.

Hul­le het be­ge­lei­de stap­roe­tes na rots­kuns, as­ook ’n 4x4-roe­te. Hier is 6 kamp­plek­ke on­der ka­meel­do­rings (geen krag, maar warm wa­ter). R90 p.p., R60 vir sko­lie­re, gra­tis vir o.6. GPS S25.72331 E16.44187 Kon­tak 00 264 63 683 314 (J­örn/ A­drien­ne); a­mil­ler@i­way.na

Bar­by-gas­te­plaas

Dit is 32 km van Hel­me­ring langs die C27. Hier is 3 staan­plek­ke (geen krag) vir R85 p.p. Bed en ont­byt: R350 p.p. en self­sor­g­hut vir 4: R250 p.p. (rol­stoel­vrien­de­lik) GPS S25.85880 E16.55933 Kon­tak 00 264 81 686 8200;

bar­by­gue­st­farm@gmail.com

Lo­ve­da­le

’n S­wa­ka­ra-skaap­plaas so­wat 19 km van Hel­me­ring langs die C27. Kamp: R250 per staan­plek vir 2 men­se per nag, daar­na R35 per ek­stra per­soon.

Self­sor­ghui­sies: va­n­af R450 p.n. (hui­sie slaap 2) en R660 p.n. vir 4 men­se wat deel. Be­spreek voor­af.

Fiets- en mo­tor­fiets­ry­ers kry kam­peeraf­slag. GPS S25.91234 E16.66339 Kon­tak 00 264 81 281 9074 (Lou­isa); lo­ve­da­le-na­mi­bia.com

Helmeringhausen-ho­tel

In Helmeringhausen se e­nig­ste straat. Kam­pe­ring: R200 p.n. vir tot 4 men­se, daar­na R50 p.p. ek­stra (5 staan­plek­ke op gras, geen krag).

Ge­sins­ka­mers vir 3 men­se: va­n­af R3 000 p.n. Dub­bel­ka­mer: R2 100 p.n. Af­slag vir kin­ders on­der 9. Pry­se sluit ont­byt, aand­e­te, kof­fie en koek in. GPS S25.89105 E16.82358 Kon­tak 00 264 63 283 307 (J­örg / Mi­chel­le);

gaug­ler@farm­da­bis.com

Ti­ras-gas­te­plaas

Dis so­wat 42 km suid van Helmeringhausen langs die C13. Kamp: 2 staan­plek­ke, R135 p.p. Self­sor­g­hut vir 2 by kamp­plek: R204 p.p. (son­der bed­de­goed en hand­doe­ke) of R253 p.p. (met bed­de­goed en hand­doe­ke). By die op­stal is daar slaap­plek vir 2-6 men­se: R380 p.p. (self­sorg). GPS S26.18810 E16.60796 Kon­tak 00 264 61 243 827;

of­fi­ce@ki­do­go-sa­fa­ris.de

Ti­rool

Op ’n plaas so­wat 60 km suid van Helmeringhausen langs die C13. Hier kyk jy uit oor die Nei­sip­vlak­te. Dis mooi. D­rie be­skut­te kamp­plek­ke kos R90 p.p. (kin­ders on­der 12: R45 elk) en die t­wee cha­lets kos R310 p.p. (kin­ders on­der 12: R155). GPS S26.34581 E16.53832 Kon­tak 00 264 81 217 6932 (Her­mien); mail@ti­rool.com

Ko­ës-ho­tel

Moeg vir jou jop­pie by die maat­skap­py? Dié ho­tel is te koop... Kam­pe­ring (op gras): R80 p.p. Ho­tel: R300 p.p. (met ont­byt). Al­le ta­rie­we half­prys vir kin­ders on­der 12. Dis in Fon­tein­straat (daar’s nie reg­tig ’n fon­tein nie). Kon­tak 00 264 63 252 716; (El­ma­rie); koes­ho­tel@gmail.com

Du­neSong Bre­at­hers

Een van die beste bly­plek­ke in die ge­bied; jou c­ha­let kyk uit oor die Ka­la­ha­ri se eer­ste rooi­duin.

Die hui­sies is styl­vol ge­meu­bi­leer en goed toe­ge­rus as jy self wil kos­maak. Dit kos va­n­af R300 p.p. wan­neer 4 men­se deel. GPS S25.69084 E19.17559 Kon­tak 00 264 81 122 0175; 00 264 87 776 333 (Ma­ri­an­ne / Pie­ter); du­nesong.net

Ter­ra-Rou­ge

Hier­die plaas is 45 km wes van die Ma­ta-Ma­ta-grens­pos langs die C15.

Kamp (on­der groot ka­meel­do­ring­bo­me): R100 p.p. Cha­lets: va­n­af R650 p.n. (2 men­se). Kin­ders on­der 12 kamp ver­niet. Gaan stap ’n draai in die rooi­dui­ne. GPS S25.52553 E19.68561 (af­draai) Kon­tak 00 264 63 252 031 (Pie­ter / Hanlie); ter­ra­rou­ge­farm.com

Ka­la­ha­ri Sunset Ga­me Farm

Hier­die plaas is net langs Ter­ra Rou­ge (sien bo – die ei­e­naars is broers).

Hier is 4 kam­peer­plek­ke met krag­pun­te (R130 p.p.) en 3 self­sorg­een­he­de (R350 p.p.) met lug­re­ë­ling en Wi-Fi. Be­ge­lei­de wilds­rit: R200 p.p. (sluit dran­kie in). Tuis­ge­maak­te produkte te koop by die pad­stal. GPS S25.52869 E19.66714 Kon­tak 00 264 63 252 005 (Net­tie / Hen­nie);

oer­woud@a­fri­ca­on­li­ne.com.na

Ka­la­ha­ri Ga­me Lod­ge

Dit is langs die C15 so­wat 18 km van die Ma­ta Ma­ta-grens­pos. Kam­pe­ring kos R90 p.p. (met krag – slegs 4 staan­plek­ke, en net 4 men­se per staan­plek). An­der ak­kom­mo­da­sie va­n­af R710 p.p. wat deel met ont­byt, of R860 p.p. wat deel met ont­byt en aand­e­te in­ge­sluit. GPS S25.65205 E19.88369 Kon­tak 021 880 9870;

ka­la­ha­ri­ga­me­lod­ge.com

Ka­la­ha­ri Farmstall

Hul­le is 14 km van Ma­ta Ma­ta langs die C15. Kam­pe­ring (krag­pun­te): R200 vir 2 men­se (en hul­le voer­tuig), daar­na R75 vir el­ke ek­stra per­soon.

Self­sorg­een­he­de (met lug­ver­sor­ging): Va­n­af R325 p.p. wat deel; ge­sins­ka­mer (slaap 4) kos R750 per nag, self­sorg. Hier’s ’n ga­we kof­fie­win­kel, pad­stal, ge­skenk­win­kel en swem­bad. En dalk ’n wors­hond. GPS S25.67352 E19.89574 Kon­tak 00 264 63 693 115 (Ma­ri­ca); ka­la­ha­rifarm­stall.com

Kairos Cot­ta­ge

L­Ü­DE­RITZ Die wind waai ge­reeld op L­ü­de­ritz, dus is tent­op­slaan nie al­tyd die beste i­dee nie. Kairos is op S­hark-ei­land, met ’n on­ver­be­ter­li­ke see-uit­sig. En­kel­ka­mer: R420 p.p. Dub­bel­ka­mer: R540 p.n. Pry­se sluit ont­byt in. GPS S26.63729 E15.15206 Kon­tak 00 264 81 650 5598;

kai­roscot­ta­ge.w­he­re­to­stay.na

Di­as­punt

E­pi­so­de 7 van is hier ver­film. Ja, ons weet hier­die din­ge... Dié kamp­plek en self­sor­ghuis is bui­te die dorp, op Di­as­punt (waar die vuur­to­ring staan). Kamp (4 staan­plek­ke): R95 per staan­plek plus R65 p.p. Gas­te­huis (self­sorg vir 10): R225 p.p. wat deel. GPS S26.63557 E15.09162 Kon­tak 00 264 63 202 288 (C­heryl); di­az-point.com

O­be­lix Vil­la­ge

Dis in Old Bay­view-weg, na­by die in­gang tot L­ü­de­ritz. En­kel­ka­mer va­n­af R440, en R665 vir ’n dub­bel­ka­mer, met ont­byt. GPS S26.65118 E15.15572 Kon­tak 00 264 63 203 456 (S­hir­ley); o­be­lix­vil­la­ge@i­way.na

Nest-ho­tel

Hier­die puik ho­tel is in die dorp by Di­as­straat 820 (teen die see). Jy kan boot­rit­te by hul­le be­spreek. En­kel­ka­mer: va­n­af R1 090 p.p. Dub­bel­ka­mer: R1 740 p.n. Ont­byt in­ge­sluit. GPS S26.65285 E15.14973 Kon­tak 00 264 63 204 000;

nes­t­ho­tel.com

Is­land Cot­ta­ge

Dié d­rie self­sorg-een­he­de op S­har­kei­land kyk uit oor L­ü­de­rit­z­baai. Ver­blyf kos va­n­af R295 p.p. GPS S26.63746 E15.15208 Kon­tak 00 264 63 203 626;

00 264 81 292 2984

AUS

K­lein-Aus Vis­ta

’n Baie ge­wil­de plek. Hier’s ’n groot berg­fiets­wed­ren 2-3 Mei 2015. Kamp (10 staan­plek­ke): R100 p.p. Eagle’s Nest-cha­lets: R1155 p.p. wat deel (met ont­byt, tot Ju­nie), of R1 225 p.p. wat deel (Jul.-Nov.). De­sert Horse Inn: va­n­af R865 p.p. wat deel (met ont­byt, tot Ju­nie) of R910 p.p. (Jul.-Nov.). Jy kry af­slag as jy ’n Gond­wa­na-kaart het ( gond­wa­na-card.com). GPS S26.65191 E16.24384 Kon­tak 00 264 63 258 116 (Piet);

k­lein-aus-vis­ta.com

Bahn­hof-ho­tel Aus

Hier­die ho­tel an­ker die dor­pie Aus, kom loer in! Ver­blyf kos R655 p.p. wat deel, met ont­byt. GPS S26.66581 E16.26075 Kon­tak 00 264 63 258 091;

bahn­hof-ho­tel-aus.com

Aus-gas­te­ka­mers

Oor­kant die pe­trol­sta­sie­tjie. Re­ël voor­af met die ei­e­naars, S­te­ve en Ka­rin Prins­loo, as jy ’n kos­pak­kie vir die pad wil hê.

Kamp: R65 p.p. Gas­te­ka­mers: va­n­af R280 p.p. wat deel. Die ka­mers is koel en ruim. Ont­byt: R55 p.p. GPS S26.66674 E16.26068 Kon­tak 00 264 63 258 029;

aus­na­mi­bia.com/aus_ac­com mo­da­ti­on

BET­HA­NIE

Bet­ha­nie-gas­te­huis

Dis by Chief C F­rie­de­ricklaan 137. Kamp (4 staan­plek­ke): R120 p.p. Kin­ders o.12 bly gra­tis. Hier is krag en ’n swem­bad. Dub­bel­ka­mers kos R650 p.n. (ont­byt in­ge­sluit). En­kel­ka­mer: R350 p.n. Kon­tak 00 264 63 283 013 ( Wes­sel); be­st­bed@i­way.na

GOA­GEB

Al­te Kal­k­ö­fen

Ge­leë na­by Goa­geb (waar niks aan­gaan nie) langs die B4.

’n Goeie oor­nag­plek tus­sen Keet­mans en die kus. Die lit­ho­pa­ri­um – ’n tuin vol bees­klou­tjies – is iets om te sien, en ook die ou kalk­oond. Hier is ’n swem­bad en re­stau­rant. Kamp: R150 p.p. Bed en ont­byt: R420 p.p. Kin­ders 3-13 be­taal half­prys. GPS S26.82492 E17.35198 Kon­tak 00 264 81 129 0621 (F­rik­kie); al­te­kal­ko­fen.com

SEE­HEIM

See­heim-ho­tel

Die ho­tel ís See­heim. Hul­le bied ’n his­to­rie­se wan­de­ling deur die dor­pie. Dub­bel­ka­mers: R900 p.p. met ont­byt, of va­n­af R1500 p.n. vir ’n ge­sins­ka­mer (4 men­se). Swem­bad en re­stau­rant. GPS S26.81533 E17.80081 Kon­tak 00 264 81 446 6728 (Ma­rin­da); see­heim­ho­tel.com

KEET­MANS­HOOP

Ga­ras-rus­kamp

Hier sal jy mooi sons­on­der­gang­ko­ker­boom­fo­to’s kan neem. Dis 20 km noord van Keet­mans na­by die B1; dus ’n goeie oor­nag­plek in­dien jy ver­der noord mik. Toe­gang is R30 per mo­tor. Kam­pe­ring (9 staan­plek­ke): R95 p.p. (R45 per kind on­der 13). Staan­plek met krag kos ’n ek­stra R30. GPS S26.41850 E18.19028 Kon­tak 00 264 63 223 217 (Ma­ri­an); ma­ri­an.hul­me.z@gmail.com

Ko­ker­boom­woud

Hier kan jy tus­sen ko­ker­bo­me kam­peer. Dis 13 km noord­oos van Keet­mans op die M29. Kamp: R110 p.p. Self­sorg­ka­mers kos va­n­af R640 p.n. (2 men­se). Toe­gangs­ta­rief: R55 p.p. Kin­ders jon­ger as 5 is gra­tis. Jy kan kyk hoe hul­le die jag­lui­perds voer om 4 nm.; 5 nm. in die so­mer. Jag­lui­perd­voer is gra­tis vir oor­nag­gas­te. GPS S26.48200 E18.23907 Kon­tak 00 264 63 683 421 (Coe­nie / Ing­rid); qui­ver­treefo­rest.com

Me­so­sou­rus-kamp

Be­hal­we vir hul­le be­ken­de fos­sie­le is hier ook baie ko­ker­bo­me op die plaas. Hul­le is 42 km oos van Keet­mans langs die C17. Bos­kamp: R120 p.p. Cha­lets: R300 p.p. wat deel (self­sorg). Kin­ders 3-11 is half­prys en 0-2 jaar is gra­tis. Fos­siel­toer: R100 p.p. GPS S26.40616 E18.47649 Kon­tak 00 264 63 683 641 (Hen­drik / No­le­ne); me­so­sau­rus.com

ORAN­JE­MUND

Op My Stoep-lod­ge

Na­by die Oran­je­mund-A­lex­an­der­baai-grens­pos. In Oran­je­mund voel dit as­of jy aan die ein­de van die aard­bol staan... ’n Dub­bel­ka­mer kos R715 p.n. (met ont­byt). R650 p.n. vir ’n self­sorg­een­heid (3-4 men­se wat deel). T­wee kamp­plek­ke (geen krag): R95 p.p. (kin­ders 10-14 jaar R80 elk, en o.10 R60). GPS S28.56008 E16.48940 Kon­tak 00 264 81 127 5837 (Fa­nie); op­m­ystoep.com

ROSH PI­NAH ’n Roei­kamp reg langs die ri­vier, maar e­nig­ie­mand kan kom oor­nag. Kamp: R90 p.p, R60 vir kin­ders o.18. R50 per voer­tuig. Cha­lets: R400 vir die eer­ste per­soon, daar­na R90 per ek­stra per­soon. Roei-uit­stap­pies: R2 960 p.p. vir 4 dae (met maal­tye, be­spreek voor­af ). Half­dagroei (4 uur): R195 p.p. GPS S28.69965 E17.53312

A­mi­ca-gas­te­huis

’n Goeie oor­nag­plek op die roe­te tus­sen Noor­doe­wer en L­ü­de­ritz. Dub­bel­ka­mers R990 p.n. (met ont­byt). Kin­ders o.12: R250 elk. Swem­bad, re­stau­rant en Wi-Fi. GPS S27.97001 E16.76118 Kon­tak 00 264 63 274 043;

a­guest­hou­se@skor­pi­on­zinc. com.na

Na­mus­kluft

Net bui­te die dorp. Daar is 4x4-roe­tes in die om­ge­wing. Kamp (10 staan­plek­ke): R60 p.p. Hier is 3 self­sorg­een­he­de (plek vir 4): R250 p.p. Toe­gang: R20 per voer­tuig (een­ma­lig). GPS S27.86603 E16.86627 Kon­tak 00 264 81 122 3543;

kluft@i­way.na

ORAN­JE­RI­VIER

Norots­ha­ma Ri­ver Re­sort

In Aus­sen­kehr waar jy groot win­ger­de kan sien. Ver­ken die aan­lig­gen­de Aus­sen­kehr­park van hier af (4x4-roe­te), of hen­gel en roei ka­jak op die Oran­je­ri­vier. Kamp: R136 p.p. of R72 vir kin­ders on­der 12. Ka­mers: R494 p.p. wat deel (met ont­byt), of R216 vir kin­ders on­der 12. GPS S28.39453 E17.41090 Kon­tak 00 264 63 297 215 (Al­wi­na); norots­ha­ma­re­sort.com

A­man­zi Ri­ver Camp

Kon­tak 021 559 1573;

a­man­zitrails.co.za

Felix U­ni­te

’n Roei­kamp, maar al­mal is wel­kom. Kamp: R120 p.p. Ca­ba­nas: R895 p.n. vir tot 2 men­se (R330 ek­stra vir ’n kind on­der 18 wat deel). Ge­sin­s­ca­ba­na: R1 550 p.n. vir 2 vol­was­se­nes met 2 kin­ders o.18. GPS S28.68638 E17.55778 Kon­tak 087 354 0578;

fe­lixu­ni­te.com

NOOR­DOE­WER

Noor­doe­wer-gas­te­huis

Vir wan­neer jy bý die grens­pos moet oor­nag. Hier’s 14 ka­mers, vei­li­ge par­ke­ring en braai­plek. Ka­mers vir 2 kos R850 p.n.; ge­sins­ka­mer vir 3 kos R1056 p.n. GPS S28.73376 E17.61539 Kon­tak 00 264 63 297 108;

noor­doe­wer­guest­hou­se.com

VIS­RI­VIER­CA­NYON

Ai-Ais

Die ca­nyon se klas­sie­ke warm­wa­ter­oord. La­we jou stram skar­nie­re. Kamp: R143 p.p. (mak­si­mum 8 men­se per staan­plek); half­prys vir kin­ders 6-12; gra­tis vir 5 jaar en jon­ger. Ho­tel­ka­mers kos va­n­af R435 p.p. (met ont­byt). Self­sorg­ge­sins­een­heid: R525 p.p. Pry­se styg ge­woon­lik van Ju­lie­maand. GPS S27.92068 E17.48897 Kon­tak 021 422 3761;

ct.book­ings@nwr.com.na

Ca­nyon Ro­ad­hou­se, Vil­la­ge en Lod­ge

Die Gond­wa­na Col­lecti­on het ver­skeie puik bly­plek­ke na­by die ca­nyon. Doen aan­soek vir die Gond­wa­na Card ( gond­wa­na­card.com) vir se­ke­re af­slag by hul­le bly­plek­ke.

Kamp by Ca­nyon Ro­ad­hou­se: R150 p.p. (tot 20 per staan­plek). Hier is krag­pun­te, ’n swem­bad, re­stau­rant. Ro­ad­hou­se: dub­bel­ka­mers R1 006 p.p. (met ont­byt) .Vil­la­ge: R1 006 p.p. wat deel (met ont­byt) Lod­ge: R1 372 p.p. wat deel (met ont­byt). Jy kan op kort stap­tog­te gaan, as­ook veld­rit­te in die Ca­nyon-park. GPS S27.52431 E17.81461 Kon­tak 00 264 61 230 066;

gond­wa­na-col­lecti­on.com

GR­Ü­NAU

Die Wit­huis

Dié ou gas­te­plaas (die huis da­teer uit die vroeë 1900’s) is le­gen­da­ries, ver­al vir sy boe­re­kos-aand­e­te.

Kamp: R80 p.p. Ten­te, ma­tras­se en bed­de­goed te huur vir R125 p.p in die win­ter. Gas­te­ka­mers: R300 p.p. wat deel, ge­sins­ka­mer R660 p.n. (3 men­se), R720 p.n. (4 men­se). Aand­e­te be­skik­baar teen R100 p.p., braai­pak­ke vir R100 p.p. en ont­byt teen R50 p.p. Jy kan roos­kwart­sju­we­liers­wa­re hier koop (die kwarts kom van die plaas af ). GPS S27.62857 E18.38216 Kon­tak 00 264 63 262 061 (Dolf / Kin­na);

www.wit­huis.i­way.na

Vas­trap-gas­te­plaas

Dis net 5 km van Gr­ü­nau, langs die B3. Gaan stap in die veld en kyk ko­ker­bo­me, of koel af in hul­le swem­bad. Dub­bel­ka­mer: R600 p.n.

Ge­sins­ka­mers (plek vir 4): R850-R1 050. Half­prys vir kin­ders o.12. Ont­byt R80 p.p. Aand­e­te / braai­pak­ke R130 p.p. GPS S27.73449 E18.42992 Kon­tak 00 264 81 127 7142 (Het­tie); vas­trap­gue­st­farm.com

Sa­van­na-gas­te­plaas

So­wat 40 km noord van Gr­ü­nau langs die B1. Self­sorg: R550 p.n. (vir tot 4 men­se). Swem­bad. Be­spreek per­de­rit­te voor­af. GPS S27.38216 E18.51960 Kon­tak 00 264 63 683 127 (E­rich); sa­van­na-gue­st­farm.com

Goi­bib Moun­tain Lod­ge

Dit is 48 km noord van Gr­ü­nau langs die B1.

Kam­pe­ring kos R115 per per­soon (krag­pun­te). Ka­mers kos R500 p.p. wat deel (met ont­byt), of R660 p.p. wat deel (ont­byt en aand­e­te). Kin­ders on­der 12 kan ver­niet slaap in­dien ka­mer met ou­ers ge­deel word.

Kam­peer­ders mag ook die swem­bad ge­bruik – lek­ker! GPS S27.33062 E18.56917 Kon­tak 00 264 63 683 131 (An­dré, lod­ge); 00 264 61 250 725 (be­spre­kings);

goi­bi­bmoun­tain­lod­ge.com KA­RAS­BURG EN ARO­AB

Lie­ben­rust-self­sorg

Dit is so­wat 50 km bui­te Ka­ras­burg op ’n plaas aan die voet van die Ka­ras­berg. Jy draai van die B3 af op die D203. Ver­blyf is in ’n plaas­huis met 3 ka­mers: R500 vir ge­sin van 4 (2 vol­was­se­nes, 2 kin­ders on­der 18) en daar­na R100 per ek­stra per­soon (huis kan 6 men­se ak­kom­mo­deer). Prys sluit braai­hout in.

Hul­le het 4x4-roe­tes wat jou b­ring na ’n braai­plek in die berg – R350 per voer­tuig, sluit hout in, as­ook ’n drom wa­ter om jou braai­vuur weer te blus na ete. Be­spre­kings nood­saak­lik. GPS S27.64114 E018.67220 Kon­tak 00 264 63 262 087 (Hans / Sonia); hans@i­way.na

Hoon’s-self­sorg

Dis in Ka­ras­burg by 19de Laan 8. Daar is 4 een­he­de (met lug­ver­sor­ging) va­n­af R500 p.n. vir 4 men­se wat deel. Dis self­sorg, maar ont­byt kan ge­re­ël word teen R50. Kon­tak 00 264 63 270 200 (Gert); ghoon@i­way.na

Oas-gas­te­plaas

Net af van die C11-grond­pad af tus­sen Ka­ras­burg (80 km) en Aro­ab (100 km). Af­ge­son­der en pu­re plaas.

Kamp: R100 p.p. Hier is 1 self­sorg-hui­sie: R200 p.p. GPS S27.49480 E19.21417 Kon­tak 00 264 63 683 171 (Pin­nie / Man­tie); oas@i­way.na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.