VISRIVIERCANYONSTAPTOG

Weg! Namibië - - INHOUD - TEKS EN FO­TO’S ERNS GRUND­LING PRODUKFOTO’S JA­MES GARAGTHY

Só pak jy jou rug­sak

As jy die vyf­dag-Vis­ri­vier­stap­roe­te in die sui­de van Na­mi­bië wil aan­pak, moet jy goed voor­be­reid wees. Ons was daar en wys jou wat­ter toerusting, kle­re en kos jy moet saam­vat.

STAP MET VRIEN­DE. Die Vis­ri­vier­ca­nyon is ’n on­ge­rep­te plek, maar met deeg­li­ke voor­be­rei­ding kan e­ni­ge re­de­li­ke fiks per­soon dié roe­te stap. Maak ook se­ker jy stap saam met die reg­te men­se: Dit kan van die beste dae van jou en jou vrien­de se le­we wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.