Help bou aan jou kleu­ter se toe­koms

Drie ge­luk­ki­ge le­sers kan elk ’n CAMI@ Ho­me Per­sep­tu­e­le Vaar­dig­he­de sag­te­wa­re-pak­ket ter waar­de van R11 000 wen.

Baba & Kleuter - - KOMPETISIE - * As jy in­skryf vir hier­die kom­pe­ti­sie, stem jy in om deur Cami ge­kon­tak te word.

CAMI is reeds vir 32 jaar die lei­er in die ont­wik­ke­ling van op­voed­kun­di­ge sag­te­wa­re. CAMI bied jóú kleu­ter die ge­leent­heid om van kleins af al­le no­di­ge vaar­dig­he­de en ver­mo­ëns aan te leer om ’n blink toe­koms te ver­se­ker! CAMI bied uit­mun­ten­de mo­du­les in Wis­kun­de, Lees (A­fri­kaans & En­gels), Per­sep­tu­e­le Vaar­dig­he­de en We­ten­skap aan. Drie ge­luk­ki­ge le­sers kan nou elk ’n CAMI Per­sep­tu­e­le Vaar­dig­he­de-pro­gram wen.

Die ont­wik­ke­ling van per­sep­tu­e­le vaar­dig­he­de by kleu­ters is ui­ters be­lang­rik in die vas­leg­ging van al­le toe­koms­ti­ge groei en leer­pro­ses­se. Per­sep­sie kan as die bou­blok­ke van e­ni­ge kind se grond­slag­fa­se be­skou word. In­dien jou kleu­ter se per­sep­tu­e­le vaar­dig­he­de nie op hier­die jong ou­der­dom reeds ont­wik­kel en vas­ge­lê word nie, ont­staan die moont­lik­heid dat hy vo­ren­toe ’n ga­ping in sy vaar­dig­he­de­raam­werk kan er­vaar. Met be­hoor­li­ke per­sep­tu­e­le vaar­dig­he­de sal jou kind se droom om een­dag ver­der te kan stu­deer, be­waar­heid word.

Met die CAMI Per­sep­tu­e­le Vaar­dig­he­de-pro­gram kan kleu­ters speel-speel daar­die brood­no­di­ge, vroeë vas­leg­gings­vaar­dig­he­de aan­leer. Die pro­gram is prop­vol vro­li­ke ou­di­tie­we en vi­su­e­le e­le­men­te en maak dit vir kleu­ters pret om op so ’n on­be­wus­te­li­ke ma­nier hul vaar­dig­he­de te ont­wik­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.