OPGEDRA AAN E­mi­ly

E­mi­ly S­mit is op ne­ge maan­de oor­le­de ná ’n dap­per stryd teen le­wer­siek­te. Hul uit­mer­ge­len­de er­va­ring het haar ou­ers meer as ooit laat be­sef hoe ver­los­send or­gaansken­king kan wees. Han­nie S­mit deel hul aan­gry­pen­de ver­haal.

Baba & Kleuter - - VERHAAL - BA­BA & KLEU­TER DEUR YO­LAN­DI JOR­DAAN

Die S­mit-ge­sin van Cen­tu­ri­on is deur diep wa­ters met klein E­mi­ly se siek­te en heen­gaan. Van links is Amelia (6), Han­nie en Mor­né saam met hul cor­gi, Jim­my.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.