GOED GEKLEE

H&M se ba­ba­kle­re is dank­sy die soort ka­toen wat ge­bruik word goed vir jou ba­ba én die om­ge­wing.

Baba & Kleuter - - INKOPIES -

Jo-Ann S­trauss, sakevrou, glans­per­soon­lik­heid en ma van twee, se klein­goed lyk al­tyd skat­lik. Vir die kin­ders se kle­re­kas sweer Jo-Ann by H&M. Die re­de?

“Die ba­ba­kle­re is van sui­wer or­ga­nie­se ka­toen, dus is dit goed vir haar en die om­ge­wing. Die ba­ba­reeks is boon­op baie be­kos­tig­baar. Sy lyk al­tyd ou­lik en by­der­wets wan­neer sy iets uit dié reeks dra,” sê Jo-Ann.

Ka­toen – die soort en waar dit van­daan kom – is vir H&M ’n be­lang­ri­ke oor­we­ging. Hul­le is im­mers een van die groot­ste ver­brui­kers van or­ga­nie­se ka­toen ter wê­reld. Al hul kle­re van or­ga­nie­se ka­toen vol­doen aan streng stan­daar­de en on­af­hank­li­ke lig­ga­me kon­tro­leer dat dit vry is van e­ni­ge ska­de­li­ke stow­we. H&M se doel­wit is ver­der om teen 2020 slegs ka­toen van vol­hou­ba­re bron­ne aan te koop en tans be­taal hul­le selfs meer daar­voor.

R199 H&M se ba­ba­kle­re­reeks is te kry by C­le­ar­wa­ter Mall, Mall of A­fri­ca, Mall of the South, Sand­ton Ci­ty, So­mer­set Mall, V&A Wa­ter­front en Gal­le­ria Mall. Ska­kel ge­rus 086 0690 707 of stuur ’n e-pos na in­fo.za@hm.com.

R249

R89,99

R149

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.