EER­STE DAG ná die groot wag

Ba­ba se eer­ste 24 uur op pla­neet Aar­de is ’n war­rel­wind van ak­ti­wi­teit en nu­we er­va­rings – en ge­woon­lik is daar ook ’n paar vreem­de ver­ras­sings. Wat kan jy al­les op jou eer­ste dag as ma ver­wag?

Baba & Kleuter - - PASGEBORENE - DEUR SHANDA LUYT

Dank­baar­heid, vreug­de, ver­won­de­ring ... die e­mo­sies ná ’n ba­ba se ge­boor­te is moei­lik om vir an­der te be­skryf. “Maan­de lank het ons ge­won­der hoe hy gaan lyk. Dit het ge­voel soos ’n ge­skenk wat ons oop­maak toe ons hom die eer­ste keer sien,” ont­hou An­ne­li­ze Trol­lip van Hu­mans­dorp haar eer­ste­ling se ge­boor­te.

“Ek het na my seun ge­staar – my eers­ge­bo­re­ne – en was vas­ge­vang deur sy per­fek­sie: sy per­fek­te han­de, per­fek­te ge­sig­gie, per­fek­te voet­jies. Ek was heel­te­mal oor­wel­dig en dank­baar vir hier­die groot ge­skenk van God,” ver­tel Na­ta­sha Bos­man van Kaap­stad.

Maar saam met die ver­won­de­ring en dank­baar­heid daag daar ook ’n boel an­der e­mo­sies en er­va­rings daar­die eer­ste dag ná ba­ba se ge­boor­te op – en dit kan jou soms on­kant be­trap! Hier is wat jy moet weet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.