’N

Baba & Kleuter - - LEWE -

Kind wat vir ’n paar uur lank in ’n mo­tor skree, kan ’n he­le va­kan­sie se rus uit­wis so­dat jy la­ter net wens jul­le het eer­der tuis ge­bly. Ho­pe­lik, met ’n bie­tjie be­plan­ning, kom dit jul­le nie oor nie en word die reis deel van die goeie her­in­ne­rin­ge. Só maak ’n ma ’n plan ...

Kar­siek kom min voor by kin­ders on­der twee jaar oud, maar daar­na is dit al­ge­meen. Die oor­saak lê by jou kind se ont­wik­ke­len­de brein. As hy bin­ne-in die mo­tor na ’n boe­kie kyk, sê sy oë vir sy brein dat hy nie aan die be­weeg is nie. Sy ly­fie sê aan die an­der kant vir sy brein dat hy wel aan die be­weeg is. Dié ge­meng­de bood­skap lei tot naar­heid. As jou kind daar­toe ge­neig is, laat hy na bui­te kyk en sy blik op die ho­ri­son hou. Dit kan help. • •

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.