DAG 4

Baba & Kleuter - - LEWE -

GAAN OP ’N ONTDEKKINGSTOG

Jul­le hoef nie ver te gaan nie: die naas­te par­kie, s­trand, ’n oop stuk veld, wat ook al in jul om­ge­wing be­skik­baar is. Rus el­ke kind toe met ’n ver­groot­glas so­dat hul­le al­les van na­der­by kan be­kyk. Sorg dat elk­een ’n sak­kie saam­dra waar­in hul­le hul ver­sa­mel­stuk­ke kan pak, soos mooi klip­pies of blom­me.

EK­STRA I­DEE: Ont­hou om eet­goed en ge­noeg wa­ter saam te neem in­ge­val die jong klomp hon­ger word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.