DAG 3

Baba & Kleuter - - LEWE -

BOU ’N GROT

Op te warm mid­dae is dit ’n goeie i­dee om bin­ne te speel. Gee die klein­span ’n klomp ou la­kens of kom­ber­se as­ook was­goed­pen­ne­tjies en help hul­le om on­der die eet­ka­mer­ta­fel ’n grot te bou. Dis mak­li­ker om la­kens vas te maak, maar lig­te kom­ber­se sal dit lek­ker don­ker maak. Pak kus­sings bin­ne-in en ver­skaf ’n flits­lig waar­mee hul­le in die don­ker kan speel en “lees”.

EK­STRA I­DEE: Kui­er saam met hul­le in hul grot.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.