DAG 7

Baba & Kleuter - - LEWE -

BAK KOL­WYN­TJIES

Koop ’n kits­kol­wyn­tjie­meng­sel en laat jou kin­ders dit meng. Meng ver­sier­sui­ker van ver­skil­len­de kleu­re, ver­skaf ’n ver­skei­den­heid klein lek­ker­tjies en laat die klein­goed dit te ver­sier.

EK­STRA I­DEE Plaas ’n mal­va­lek­ker in die mid­del van el­ke kol­wyn­tjie se deeg voor jy dit bak. Die kin­ders sal lek­ker ver­ras wees as hul­le ’n hap­pie vat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.