DAG 9

Baba & Kleuter - - LEWE -

HOU MO­DE­PA­RA­DE

Kry ’n hoed of twee, groot­mens­skoe­ne, al jou kos­tuum­ju­we­liers­wa­re wat uit die mo­de is, ou lap­pe of ser­pe en sie­daar! Dis ’n he­le op­tof­kle­re­kas vir jou klein­ding. Wend gri­me­ring aan, te­ken snor­re, bril­le en sproe­te en hou mo­de­pa­ra­de.

EK­STRA I­DEE Neem baie fo­to’s of leer jou klein­ding hoe be­hoor­li­ke sel­f­ies ge­neem word. Stuur die fo­to’s vir ou­ma en ou­pa.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.