DAG 12

Baba & Kleuter - - LEWE -

KAMP IN DIE TUIN

Slaan tent op in die ag­ter­plaas. Maak ’n kamp­vuur voor jul tent en braai wors of mal­va­lek­kers op ’n lang vurk. Tel die ster­re, sing kamp­vuur­lied­jies en gaan kruip saam in jul slaap­sak­ke.

EK­STRA I­DEE Maak een groot ker­mis­bed waar­in jul­le al­mal saam kan slaap. Laat so­n­e­ner­gie-lig­gies die dag voor­af goed laai en ge­bruik dit vir ek­stra lig en ’n heer­li­ke at­mos­feer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.