DAG 22

Baba & Kleuter - - LEWE -

HOU PIEK­NIEK

Gooi ’n piek­niek­kom­bers on­der die bo­me in jou tuin oop en laat die kin­ders hul guns­te­ling­pop­pe saam­bring om piek­niek te hou. Skink “tee” in die pop­tee­stel, deel koe­kies uit en word saam met jou kind mee­ge­voer deur die fan­ta­sie­spel.

As dit nie in jou seun se smaak val nie, kan jul­le ’n tent met die hulp van drie be­sems op­rig, stre­pe op sy ge­sig verf en hom ’n speel­goed-py­len-boog gee met ’n tei­ken waar­na hy kan skiet.

EK­STRA I­DEE Nooi ’n maat­jie en haar of sy ma om saam met jul­le piek­niek te hou. EK­STRA I­DEE:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.