DAG 15

Baba & Kleuter - - LEWE -

PRET MET KON­SER­TE

Gee jou sprui­te ho­pe kos­tuums, lap­pe, ser­pe en groot­mens­kle­re, speel mu­siek en laat hul­le “oe­fen”. Hul­le kan dans en to­neel­speel – jy sal ver­baas wees waar­mee hul­le al­les uit­kom! Ge­bruik la­kens oor ’n ge­span­de tou as gor­dy­ne.

EK­STRA I­DEE Laat die kin­ders jou help om toe­brood­jies te maak of kol­wyn­tjies te ver­sier, en nooi vir ou­pa en ou­ma of ’n maat­jie om na die kon­sert te kom kyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.