DAG 30

Baba & Kleuter - - LEWE -

BLAAI DEUR ALBUMS

Haal jou kind se al­bum uit en ver­tel hom van jou swan­ger­skap, sy ge­boor­te en al die won­der­li­ke her­in­ne­rin­ge wat die fo­to’s vas­vang. Jul­le kan ook na vi­deo’s van jul ge­sin kyk. Dis vir ’n kind heer­lik om sy le­wens­ver­haal te hoor.

EK­STRA I­DEE Maak ’n nu­we ge­sins­vi­deo waar­op jul­le saam­sing of elk­een iets sê. Ont­hou om die da­tum te noem – dit maak dit so­veel meer spe­si­aal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.