DAG 25

Baba & Kleuter - - LEWE -

BAK KOE­KIES

Maak dié mak­li­ke re­sep uit en­ge­niet. Be­stand­de­le: ½ k (125 ml) mar­ga­rien, 1 k (250 ml) sui­ker, 1 ei­er, 2 e (30 ml) melk, ½ t (2,5 ml) va­niel­je­geur­sel, 2½ k (625 ml) koek­meel­blom, 2 t (10 ml) bak­poei­er, ½ t (2,5 ml) sout en sui­ker om te strooi. Klop die mar­ga­rien en voeg die sui­ker ge­lei­de­lik by. Klop tot goed ge­meng en voeg die ei­er, melk en geur­sel by en meng goed. Sif die dro­ë­be­stand­de­le saam en voeg by. Meng al­les en laat ’n uur op ’n koel plek staan. Voor­ver­hit die oond tot 190 ºC. Rol die deeg so­wat 3 mm dik uit en druk vorm­pies uit. Strooi sui­ker oor en bak 8 tot 10 mi­nu­te.

EK­STRA I­DEE Hang die koe­kies aan die Kers­boom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.