DAG 28

Baba & Kleuter - - LEWE -

ONT­DEK NA­TUUR­LI­KE VERFMIDDELS

Ver­sa­mel tee, beet, rooi­kool, wor­tels, bes­sies en vrug­te­vel­le­tjies soos dié van don­ker­pers drui­we. Help jou kind om die be­stand­de­le in die ver­men­ger fyn te maak. Plaas die be­stand­de­le saam met ’n bie­tjie wa­ter in pot­te tot dit kook en die kleur be­gin uit­vloei. Laat dit af­koel en ge­bruik die ver­skil­len­de kleu­re vloei­stof om mee te verf.

EK­STRA I­DEE Kyk of jou kind kan ont­hou wat­ter kleur verf by wat­ter vrug of groen­te pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.