DAG 26

Baba & Kleuter - - LEWE -

DAAG JOU KIND UIT

Bou vir jou klein­span ’n oe­fen­baan met uit­da­gings wat hul­le moet oor­kom. Laat hul­le om die em­mer hard­loop, oor die plank loop, on­der-de ur die tuin­stoel kruip en aan tou die swaai. Merk hul roe­te met meel. EK­STRA I­DEE Laat jou kin­ders voor­af me­dal­jes maak met pa­pier. lin­te en Jy gaan lin­te, pa­pier, ’n skêr en kram­bin­der no­dig hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.