DAG 27

Baba & Kleuter - - LEWE -

MAAK MUSIEKINSTRUMENTE

Jy sal ver­ras wees oor waar­mee jy al­les mu­siek­in­stru­men­te by die huis kan maak. Skud boon­tjies in ’n kof­fie­blik, speel ki­taar met vis­lyn ge­span op ’n hout­jie met spy­kers en slaan op ou ka­strol­le.

EK­STRA I­DEE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.