SUNSMART SE WEN­KE AS JOU KIND SEER GEBRAND HET

Baba & Kleuter - - BABA -

• Sorg dat jou kind ge­hi­dreer bly. • Druk sag­kens ’n koel kom­pres teen jou kind se vel of bad hom in koel wa­ter. • Ver­my seep om­dat dit die vel kan ir­ri­teer. • Kry by jou ap­teek ’n pro­duk wat son­brand help streel. ’n S­proei werk die mak­lik­ste. • Be­vog­tig jou kind se vel met ’n goeie room.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.