In­boks

Baba & Kleuter - - SAAM - CHANTELLE TERBLANCHE, SAAMGESTEL DEUR YO­LAN­DI JOR­DAAN

Ons is ’n groe­pie mam­mas wat al van ons ba­bas se ge­boor­te af met ons klein­goed saam­kui­er. Al­mal het on­langs een jaar oud ge­word en ons het ’n fo­to­ses­sie ge­re­ël. Die fo­to’s is net te ou­lik. Ons het vir al­mal rok­kies by Naar­tjie ge­koop (be­hal­we vir die seun­tjie na­tuur­lik) en hul­le het Picka­lil­ly- snoods en kop­ban­de ge­dra.

Van links: I­sa­bel­la S­ham­ley, C­hané Terblanche, Ila­ni Lub­be, Cla­ra T­heron, Jan­co Ro­bert­son en E­mi­ly Gro­bler – al­mal een jaar oud en maats van ge­boor­te af.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.