Maak dit ’n MAK­LI­KE JAAR

Neem be­heer en kry van­jaar meer or­de in jou le­we. Ons ver­tel jou hoe.

Baba & Kleuter - - LEWE -

Die va­kan­sie is skaars ver­by en jy voel klaar of jy in se­we ver­skil­len­de rig­tings ge­lyk rond­ge­pluk word. Waar gaan jy ooit weer die tyd kry om in be­heer van jou be­staan te kom?

Hier is 20 ma­nie­re waar­op jy jou le­we in 2017 ’n klein bie­tjie een­vou­di­ger kan maak. Ont­hou, ’n klomp klein ver­be­te­rin­kies is saam ’n groot ver­be­te­ring. GE­BRUIK ’ N E­LEK­TRO­NIE­SE KA­LEN­DER waar­toe jy en jou man toe­gang het so­dat daar nooit ’n ver­sko­ning is dat een van jul­le nie ge­weet het van ’n kon­sert of tand­arts­af­spraak nie. Dié kalenders kan tus­sen al jul toe­stel­le ge­ko­ör­di­neer word: slim­foon, ta­blet en re­ke­naar. MOE­NIE UIT­STEL NIE. Doen din­ge da­de­lik, of dit nou die op­roep na jou ver­se­ke­rings­maat­skap­py of jou kind se skool­hoof is, die be­ta­ling vir jou uit­staan­de boe­te of jou re­ke­nin­ge wat ge­li­as­seer moet word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.