11KONTANT

Sorg dat jy al­tyd ’n paar rand kon­tant in die huis het vir die ke­re wat jy dit no­dig het en nie tyd het om eers by ’n kits­bank te s­top nie.

Baba & Kleuter - - LEWE -

IN DIE HUIS. KOOP IN GROOTMAAT. Se­ke­re huis­hou­de­li­ke pro­duk­te soos toi­let­pa­pier, was­poei­er, skot­tel­goed­was­mid­del en seep gaan jy vir die res van jou le­we moet koop. (En as jy ’n klein ba­ba­tjie in die huis het, tel doe­ke ook vir ’n he­le ruk by ...) Koop dit in grootmaat so­dat jy nie on­no­di­ge mid­der­nag­te­li­ke tog­te na die naas­te deur­nag­ga­ra­ge­win­kel hoef te on­der­neem nie. ’n Ge­vries­de brood in die vries­kas as nood­hulp­bron en ’n paar sak­kies be­vro­re melk is ook ’n goeie i­dee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.