6KRY

Baba & Kleuter - - LEWE -

HULP! Kry ’n paar vrien­din­ne op wie se knop­pie jy kan druk as jy reg­tig in die nood is. Jou op­pas­ser is dalk siek of jou kind moet drin­gend dok­ter toe ter­wyl jy uit­ste­dig is. Daar moet min­stens drie vrien­din­ne op jou ly­sie wees wat jy be­slis kan bel as die nood druk. En sorg dat hul­le die vry­moe­dig­heid het om jou die­self­de te vra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.