19DIE

Baba & Kleuter - - LEWE -

MAAK TYD VIR JOU­SELF! Soms moet jy nood­ge­dwon­ge jou sel­foon af­sit en jou land­lyn van die mik­kie af­haal om net weer tot ver­haal te kom. SLEU­TELS! As jy die ure by­me­kaar moet tel wat jy al na sleu­tels loop en soek het, hoe­veel sal dit wees? Kry ’n sleu­tel­hou­er met ha­kies in jul huis waar­aan jy al­tyd heel eer­ste die sleu­tels op­hang. Dis ook nie ’n sleg­te i­dee om spaar-huis­sleu­tels ê­rens in die tuin te be­gra­we nie. As dit nog nie ge­beur het nie, gáán jy jou nog een­dag uit die huis uit­sluit. Maak af­druk­ke van al jul be­lang­rik­ste sleu­tels soos mo­tor­sleu­tels en gee dit vir vrien­de of bu­re om te hou.

AAND VOOR DIE TYD: Pak jou kind se kos­blik­kie die aand voor die tyd, maak se­ker sy huis­werk is ge­doen en dat sy skool­kle­re en spe­si­a­le sport­kle­re soos swem­broe­ke ge­reed is vir die vol­gen­de dag. Dít sal jou og­gen­de aan­sien­lik min­der stres­vol maak. AS DIN­GE REG­TIG HALS­OOR­KOP IS, KNYP ’N MI­NUUT AF om 10 keer baie sta­dig met toe oë a­sem te haal. Dis we­ten­skap­lik be­wys dat dit jou kal­mer laat voel. Fluis­ter som­mer ook vir jou­self die so­ge­naam­de ma se man­tra: “Dit sal ook ver­by­gaan.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.