16

Baba & Kleuter - - LEWE -

JY EN JOU MO­TOR. Sorg dat jou pe­trol­tenk nooit min­der as kwart­vol is nie. En maak se­ker jy weet waarheen jy ry voor jy in die mo­tor klim. Vra eer­der vir ie­mand om die aan­wy­sings te her­haal; dit kan jou ure se ver­dwaal spaar. DOEN JOU BANKSAKE OOR DIE IN­TER­NET en be­taal só jou re­ke­nin­ge. Dit spaar ho­pe tyd as jy on­ver­an­der­de maan­de­lik­se pre­mies soos po­lis­se en ver­se­ke­ring op ’n de­biet­or­der laat af­gaan en boon­op spaar dit jou die mar­te­ling van lang rye.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.