14BETAAL

Moe­nie jou ge­heue be­proef deur net se­ke­re re­ke­nin­ge op een dag te be­taal en dan te dink jy gaan die an­der die vol­gen­de dag af­han­del nie. Dís wan­neer jy die­self­de maat­skap­py twee keer be­taal en van an­der be­gin ver­geet.

Baba & Kleuter - - LEWE -

AL JOU RE­KE­NIN­GE GE­LYK. OR­GA­NI­SEER JOU KAS­TE. Al is jou kas­te nie pyn­lik net­jies nie, spaar dit so­veel tyd as jy min of meer weet waar om na goed te soek. Hou jou lang­broe­ke, rom­pe en bloe­se by­me­kaar en vou T-hem­de op ’n ma­nier dat jy die ont­werp kan i­den­ti­fi­seer son­der dat jy dit hoef oop te vou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.