MOET EK ’N BLIK FOR­MU­LE KOOP NET IN­GE­VAL?

Baba & Kleuter - - PASGEBORENE -

Nee, die ver­soe­king gaan te groot wees om dit in ’n oom­blik van swak­heid oop te maak. Die mees­te ma’s dink in die een of an­der sta­di­um hul­le het te min melk. Vol­gens na­vor­sing is dit meest­al ’n wan­per­sep­sie. Die feit dat ba­ba hui­le­rig is – of aan­me­kaar voed – be­te­ken nie hy ly hon­ger nie. Jou bor­ste is nooit leeg nie, hul­le maak melk ter­wyl ba­ba suig. ’n En­ke­le bot­tel for­mu­le wy­sig jou klein­ding se derm­bak­te­rieë en ver­hoog sy kwes­baar­heid vir ge­sond­heids­pro­ble­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.