DOEN DIT OOP EN BLOOT

Baba & Kleuter - - PASGEBORENE -

Bors­voed ge­rus o­pen­lik as jy daar­mee ge­mak­lik is. Ons sa­me­le­wing is nie bors­voed­vrien­de­lik nie en niks gaan ver­an­der so­lank vroue ag­ter toe deu­re, in bad­ka­mers of on­der kom­ber­sies voed nie. Van­self­sp­re­kend hoef jy jou nie te ont­bloot nie; bors­voed ge­woon as­of dit die na­tuur­lik­ste ding op aar­de is – wat dit in­der­daad is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.