GOUE WEN­KE

Baba & Kleuter - - PASGEBORENE -

• Broek­doe­ke wat op­trek, hoef nie weer af­ge­trek te word nie. Dit lei net tot be­sme­ring. S­keur dié doe­ke een­vou­dig aan die kant oop om hul­le af te kry. • As jy weg­gooi­doe­ke ge­bruik, moe­nie el­ke keer ’n dik laag room of salf aan­smeer as jy doek ruil nie. Die salf smeer aan die bin­ne­kant van die doek af en be­lem­mer die doek se ab­sorp­sie-ver­moë. Die doek sal dus nie so goed werk nie. • Tree vin­nig op as jy e­ni­ge rooi­heid of spik­kel­tjies op jou ba­ba se doe­k­a­rea ge­waar. Dis ’n te­ken van brand­boud­jies, iets wat jy ten al­le kos­te wil ver­my. Gee daai bou­de baie vars lug en ge­bruik ’n goeie room soos Ben­netts of Su­do­crem. Voor­ko­ming is al­tyd be­ter as ge­ne­sing. • Moe­nie vog­doe­kies by die toi­let af­spoel nie. Dit gaan jou ri­ool­py­pe ver­stop. Net vog­doe­kies wat van pa­pier ge­maak word, kan vei­lig af­ge­spoel word. Kyk op die pak­kie – dit sal as so­da­nig aan­ge­dui word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.