HET JY GE­WEET?

Baba & Kleuter - - PASGEBORENE -

In ’n A­me­ri­kaan­se stu­die is ou­ers met vi­deo­mo­ni­tors af­ge­neem ter­wyl hul­le hul kin­ders op on­vei­li­ge op­per­vlak­tes laat slaap, hul ba­bas nie op die rug laat slaap nie en on­vei­li­ge los i­tems in die ba­ba­bed­jie toe­ge­laat het wat die ri­si­ko vir wie­gie­dood ver­hoog. Hier­die ou­ers het al­mal ge­weet hul­le word af­ge­neem, is ge­let­ter­de men­se met gra­de, in die ho­ër in­kom­ste­groe­pe en be­wus van o­pen­ba­re ge­sond­heids­veld­tog­te, maar steeds het hul­le hul kin­ders in ’n on­vei­li­ge ­om­ge­wing laat slaap. Die slot­som? Hul­le re­ken dat die ri­si­ko vir wie­gie­dood so laag is dat hul­le nie daar­oor be­kom­merd hoef te wees nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.