Help! BIND EK met my ba­ba nie

Lank voor die ge­boor­te al hoor ’n mens dat jy ’n on­be­skryf­li­ke op­wel­ling van lief­de gaan voel wan­neer jy jou ba­ba ont­moet. Maar wat as dit nie ge­beur nie?

Baba & Kleuter - - PASGEBORENE - DEUR DANIELLA DE WITT

Vir Amalia Behr (39)* van Kim­ber­ley was haar ont­moe­ting met haar ba­ba al­les­be­hal­we lief­de met die eer­ste oog­op­slag.

“Ek kon dit self nie ver­staan nie. Ek het na die klein men­sie in my arms ge­staar en sy het groot­oog te­rug­ge­staar. Vrees het my keel laat toe­trek en ek kon haar nie vin­nig ge­noeg in die wie­gie neer­sit nie.”

Dit het nie gou be­ter ge­gaan nie. “Al­les was ’n ge­suk­kel, van bors­voe­ding tot bad­tyd. Sy het heel­tyd ge­skree. Ek het soos

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.