NIE

Baba & Kleuter - - PASGEBORENE -

die on­be­hen­dig­ste ma in die wê­reld ge­voel en ook soos die sleg­ste een, want waar was daar­die ma­gie­se band tus­sen haar en my waar­van al­mal al­tyd praat? Ek het niks ge­voel nie – net moeg­heid en frus­tra­sie.”

Kort­om: Moe­der­skap was een groot te­leur­stel­ling. “Ge­luk­kig het my man ge­sien ek kry swaar en my baie ge­help. Ek het ook la­ter ’n siel­kun­di­ge gaan raad­pleeg. My dog­ter­tjie is nou vyf, en daar­die spe­si­a­le band is daar. Ek kan nie glo ek was nie da­de­lik lief vir daar­die klein men­sie nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.