6 MA­NIE­RE

Baba & Kleuter - - BABA -

Ont­dooi en ver­hit e­ni­ge voor­af­ge­kook­te kos deeg­lik en laat die kos af­koel tot lou­warm voor jy dit vir ba­ba aan­bied. Was jou ba­ba se bak­kie en le­pel in warm, se­pe­ri­ge wa­ter. Hou aan om voe­dings­bot­tels en spe­ne te ste­ri­li­seer. As jy voor­af­ver­vaar­dig­de ba­bakos vir jou ba­ba gee, moet jou die oor­skiet nie lan­ger as 48 uur in jou ys­kas hou nie. Gooi dit weg as jy dit nie voor dan ge­bruik nie. Pro­beer om nie die kos in ’n mi­kro­golf­oond te ver­hit nie om­dat dit “warm kol­le” ver­oor­saak. As jy wel die kos in ’n mi­kro­golf ver­hit, moet jy die kos be­hoor­lik roer om warm kol­le op te breek en die kos te laat af­koel. Van die voe­dings­waar­de in die kos kan ook deur die ge­bruik van ’n mi­kro­golf ver­lo­re gaan; be­perk dit dus tot die mi­ni­mum.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.