WAT VAN BABA #2?

Baba & Kleuter - - PASGEBORENE -

Geen ge­boor­teer­va­ring is die­self­de nie en daar­om sal jy nooit die­self­de e­mo­sies met jou kin­ders se on­der­skeie ge­boor­tes er­vaar nie. Jy sal moont­lik met jou vol­gen­de kin­ders se ge­boor­te weer e­mo­sies soos vrees en frustrasie voel, maar dit sal nie oor die­self­de din­ge wees as die eer­ste keer toe jy ma ge­word het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.