LEK­KER leg­kaart

Maak saam met jou kind dié ou­li­ke, mak­li­ke leg­kaar­te.

Baba & Kleuter - - KUNSVLYT -

MAAK SÓ

1. Verf die room­ys­stok­kies in ’n kleur van jul keu­se en laat dit droog word. 2. K­nip ’n blok­kie uit die wit

pa­pier. 3. Kies ’n ko­ki in die­self­de kleur as die hout­stok­kies. Laat jou kind iets op die pa­pier te­ken, of jy kan dit in pot­lood te­ken en jou kind kan die bui­te­ly­ne met die ko­ki na­trek. Verf die prent in die­self­de kleur as die s­tok­kies. 4. Pak die hout­stok­kies in ’n net­jie­se ry en plak die pa­pier met gom op hout­stok­kies vas. 5. K­nip die pa­pier tus­sen die

hout­stok­kies deur. 6. Bou leg­kaar­te!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.