NE­WE-EF­FEK­TE?

Baba & Kleuter - - GE­SOND­HEID -

Die al­ge­meen­ste ne­we- ef­fek is ef­fen­se seer, rooi­heid en swel­ling waar jy in­ge­ënt is. Jy kan moont­lik ook koors, hoof­pyn, spier- en ge­wrigs­pyn kry. Dis daar­om be­lang­rik dat jy met jou in­spui­ting ge­sond is, an­ders kan jy ag­ter­na o­lik word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.