Fo­to­blad: Moe­ders­dag

Baba & Kleuter - - APRIL & MEI 2017 INHOUD -

Daar straal so­veel lief­de uit dié fo­to’s van ons le­sers en hul kin­ders, dat ’n mens nie kan help om stil te staan en te glim­lag nie. Baie dan­kie aan al­mal wat fo­to’s ge­stuur het – ons het hon­der­de ont­vang.

Pu­ri­ty & E­li­za­beth An­ne’s gee aan el­ke ma wie se fo­to hier ver­skyn ‘n ge­skenk­pak ter waar­de van R300.

Pu­ri­ty & E­li­za­beth An­ne’s se nuwe “F­resh”-reeks bad­pro­duk­te vir ba­bas is sag­kens ge­for­mu­leer en het ‘n sag­te, vars geur waar­van bei­de ma én baba sal hou. Die “F­resh”-reeks be­staan uit ‘n poei­er, “he­ad to toe”-rei­ni­ger, a­kwa­seep en “de­tan­gling”-ba­basjam­poe – al­les be­proef deur kon­sul­tant-der­ma­to­loë en -pe­di­a­ters.

Lou­wri­ka en Li­am (6 we­ke) S­now, Ve­ree­ni­ging.

Los, Be­ni­ta met A­lys­sa (2) en Ca­ra (8 maan­de) Cen­tu­ri­on.

Sa­lomé en E­wan (2) Bo­tes, Hen­ley on K­lip.

C­har­mai­ne en Am­ber (11 maan­de) K­nox, Sa­bie.

C­he­rees met Mi­an­dri (4) en El­rees (15 maan­de) Y­sel, P­re­to­ria.

Fer­za­na Si­diyot met Ta­haani (8) en Gi­bran (3) Do­wlath, Jo­han­nes­burg.

Zu­ri­ka en Li­han (18 maan­de) Oost­hui­zen, B­rits.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.