Di­gi­ta­le in­te­ke­nin­ge

Wan­neer jy di­gi­taal in­te­ken op Baba & Kleuter, kan jy een van 5 ge­luk­ki­ge le­sers wees wat elk ’n Pienk­voet-Pret-ge­skenk­pak ter waar­de van R2 220 wen. El­ke wen­ner ont­vang ’n maand se gra­tis klas­se as­ook ons ou­li­ke A­fri­kaan­se DVD.

Baba & Kleuter - - APRIL & MEI 2017 INHOUD -

Pienk­voet-Pret bied al vir 17 jaar die bes­te A­fri­kaan­se mam­ma-en­ba­ba sti­mu­le­rings­pro­gram in ons land aan! Die doel van ons klas­se is om jou baba speel-speel te leer en te sti­mu­leer. Duisende ma’s kan ge­tuig van ons puik pret-pro­gram en ho­pe ou­li­ke i­dees! Mam­ma en ba­bas van­af 3 maan­de tot 3 jaar woon ’n 90-mi­nu­te klas per week by en ons fo­kus op al die vlak­ke van baba se ont­wik­ke­ling. Ty­dens ons klas­se skep ons ‘n spe­si­a­le tyd waar­ty­dens mam­ma en baba al spe­len­de na­der aan me­kaar groei.

Word deel van hier­die pret fa­mi­lie! Laai ge­rus ons toep af of be­soek ons web­werf vir ons tak­ke lands­wyd. www.pienk­voet­pret.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.