PRET MET PA­PIER

Ont­hou jy hoe ons as kin­ders ure lank met pa­pier­pop­pe kon speel? Laat jou kind die skerm weg­pak en die­self­de doen.

Baba & Kleuter - - JOUKUNSVLYT -

Pa­pier­pop­pe is nie net groot pret nie, dit is ook uit­ste­kend vir fyn mo­to­rie­se ont­wik­ke­ling. Laat ’n ou­er kind dié pop rof­weg uit­knip (jy kan hand by­sit as jou kind nog te klein vir knip­werk is) en plak haar bo-op ’n stuk kar­ton. K­nip haar dan weer net­jies uit so­dat jul­le ‘n ste­wi­ge pop het. K­nip dan die pop­kle­re uit. Maak se­ker jul­le k­nip ver­sig­tig al om die oor­tjies waar­mee die kle­re aan die pop ge­pas word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.