Baba & Kleuter

Tiengelien­g-lieng

Die hele gesin sal pret hê met dié vrolike en maklike tamboeryne.

-

JY HET NODIG

• ’n Bord of bakkie van tinfoelie of

plastiek • ’n Naald of skerp stokkie om gaatjies

mee te steek • Klokkies • Dun tou of vislyn

GAAN SO TE WERK

1. Maak gaatjies reg rondom die bord of

bakkie met die naald of stokkie. 2. Trek die tou of vislyn deur ’n gaatjie en

maak een knopie. 3. Ryg ’n klokkie deur die tou en knoop dit

stewig vas. 4. Herhaal met die res van die gaatjies. 5. Wees kreatief en maak strikkies met die toutjies of knoop hulle bymekaar vas. Jy kan selfs ‘n macramé-skepping waag.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa