Baba & Kleuter

WENBRIEF

-

IETSIE SPESIAAL

Marli is op Maandag 26 September 2016 gebore met ’n noodkeiser­snee ná drie dae van natuurlike kraam en ’n mislukte induksie. Ná talle struikelbl­okke is sy nou ’n pragtige en perfekte klein prinsessie.

Ons het haar op 12 Februarie laat doop en vir die spesiale geleenthei­d het ons vir haar ’n miniatuurw­eergawe van my trourok laat maak uit satyn en kant wat van die rok oorgebly het. My trourok en Marli se dooprokkie is deur ’n modeontwer­persvriend­in, Simone Meyer, gemaak. LETITIA VENTER, KUILSRIVIE­R, WES- KAAP

 ??  ?? Marli (5 maande) se dooprokkie is uit oorblywend­e materiaal van haar ma se trourok gemaak.
Marli (5 maande) se dooprokkie is uit oorblywend­e materiaal van haar ma se trourok gemaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa