Baba & Kleuter

DIE PRINSES SE KROON

-

Baie dankie vir die voorreg om te kon deelneem aan Mamma se Mooiste in die Februarieu­itgawe. Miané was so opgewonde toe sy haar foto in die tydskrif sien. Maar die kroon is gespan deur die present wat sy gekry het! LYNNETTE FOURIE, PRETORIA, GAUTENG

 ??  ?? Miané (2) is baie trots op haar foto wat in Baba & Kleuter verskyn het.
Miané (2) is baie trots op haar foto wat in Baba & Kleuter verskyn het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa