Baba & Kleuter

ONTWIKKEL MY BREIN

-

Die deel van die brein wat balans, geheue, gehoor en kritiese denke beheer, word agter die ore in die temporale lob gevind. Maak die ore sagkens “wakker” deur die oorlelle aan albei kante van bo na onder tussen jou vingers en duim te masseer. Dit sal die groei van die netwerke tussen die ore en brein versterk. Dis ook ’n kalmerings­trategie as jou baba moeilik raak.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa