li­te­trax 3 ™ -reis­sis­teem

’n S­tyl­vol en spor­tie­we drie­wiel­stoot­wa­en­tjie ont­werp en ver­vaar­dig om jou klein ry­ertjie van ge­boor­te af en ou­er te ver­voer. Die mo­der­ne ont­werp ge­kom­bi­neer met ’n ge­rief­li­ke een­hand­kits­vou-me­ga­nis­me maak hier­die ’n moet-hê vir uit­stap­pies.

Baba & Kleuter - - KAN JY HELP? -

Vou ui­ters kom­pak op

Be­skik­baar in ‘ap­ple’ en ‘ur­ban’

Kan in reis­sis­teem-vorm ge­bruik word (Group 0+ mo­tor­stoel in­ge­sluit)

Ba­sis word af­son­der­lik ver­koop

Een­hand-kits­vou­me­ga­nis­me ge­leë in die mid­del van die sit­plek!

Groot ver­leng­ba­re kap met rits­slui­ter

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.