Baba & Kleuter

POTJIE OF TOILET?

-

Kinders verkies dit meestal om op die groot toilet te sit. As dit in jou huis die geval is, is dit die moeite werd om te belê in ’n spesiale toilet- binnering wat die toilet verklein sodat jou peuter nie inval nie. Maak ook seker daar is ’n stewige trappie sodat hy met gemak op die toilet kan kom. Ander kleingoed vind die groot toilet intimidere­nd – maak dan seker die potjie wat jy koop is stewig en gemaklik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa