’N RAKKER VAN ’N BRAK

Baba & Kleuter - - JOU LEESHOEKIE -

La­na en Rakker: ’n Huis vir Rakker en Die hon­de­skool is al­bei deur Hol­ly Webb ge­skryf. La­na se nu­we aan­ge­no­me jack rus­sel- hond­jie, Rakker, is woe­lig en stout, en in hier­die twee s­naak­se boe­ke pro­beer La­na Rakker uit die moei­lik­heid hou en by die hon­de­skool ma­nie­re leer. Dié boe­ke is ge­skik vir se­we­ja­ri­ges en ou­er. La­pa Uit­ge­wers, R90 elk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.