SLIM WENKE

Baba & Kleuter - - Dossier Versorg Jou Baba -

• Moe­nie el­ke keer ’n dik laag room of salf aan­smeer as jy weg­gooi­doe­ke ruil nie. Die salf smeer aan die bin­ne­kant van die doek af en be­lem­mer die doek se ab­sorp­sie-ver­moë. Die doek sal dus nie so goed werk nie. • T­rek die row­we rek­kan­te van ’n weg­gooi­doek om die been­tjies uit om te voor­kom dat die doek lek. • Broek­doe­ke wat op­trek, hoef nie weer af­ge­trek te word nie. S­keur dié doe­ke een­vou­dig aan die kant oop om hul­le af te kry. • Moe­nie vog­doe­kies by die toi­let af­spoel nie. Dit gaan jou ri­ool­py­pe ver­stop. Net vog­doe­kies wat van pa­pier ge­maak word, kan vei­lig af­ge­spoel word. Kyk op die pak­kie – dit sal as so­da­nig aan­ge­dui word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.